file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67758 by Driekie
Sterkte Hexy - leker le en tv kyk - klink nou hemels!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67757 by Cornel
Halo julle. Ek is ook weer terug.

Glad nie lekker geeet nie!

Strikkie,ek sal niks se nie,belowe....

Het my ma laat weet oor die foto in die middelblad van die huisgenoot.....sy laat weet my terug:"haai hier sien ek die 2 bobejaantjies"

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67756 by Driekie
Ons maak so Ankies!!En jy moet ons ok laat weet ne!!!!!

Dassie sal deffies aan jou dink - jy moet kom post sodra jy terug is ne!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67754 by Strik*kie
Hexy, ja dan moet jy maar lekker gaan le en rus of net tv kyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67751 by Goggatjies
Iemand sal my moet maar sms met al die updates
Groot asseblief

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67750 by Strik*kie
Driekie ek ook tot 5h00 behalwe as ek wegglip ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67749 by sexy~hexy
Nee Strikkie, nou wil ek net by die huis kom, ek het 'n snaakse lyfseer aan my :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account