file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67822 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67821 by Cornel
Driekie as ons van hieraf Lughawe toe ry en die naar oorval my en ek vra hulle moet stop,dan moes hulle alreeds gestop het........anders sal hulle maar net die nagevolge daarvan sien :X

Gelukkig het die vliegtuie mos daai sakkie voor in die sitplek vir as jy naar word....maar ek gaan my bes probeer om myself in tehou....hierdie baba moet hom/haar maar net vir daai dag rustig gedra ;)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67820 by Strik*kie
Dalk moet ek daai pak pads aan my belt buckle vasmaak (in kardoes) :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67817 by Driekie
Dis hoekom ek vir tot die 19de planne het elke naweek en elke dag tussen-in!!!!HAHA - en hier is mos nou 5ander girls oor wie ek kan ponder dan dink ek nie aan myself nie!!!!YEEEEEEEHAAAAAAAAA soos Paislay sal se!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67816 by Strik*kie
Tata Ansa, lekker naweek vir jou en dh!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67815 by Strik*kie
Dankie Cornellie, man ek willie eers daaraan dink nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67814 by Cornel
Tata Ansa!!!!!!

Geniet jou naweek ook!!!!!Gaan kuier sommer bietjie by klein Hesmari@

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account