file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67796 by Ansa_S
Ja Strikke ek voel ook so, ek het geen hoop nie, het gelukkig nie uitgegaan vir swangerskap die maand nie, maar hoe nader mens aan AF se datum kom hoe meer wonder mens.

Maar ek het geen simptomes nie, net nogsteeds krampe by my eierstokke en partykeer in my regterlies so sy is sekerlik oppad met haar rooi kar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67794 by Strik*kie
HE HE Driekie, en ons het rerig gese hulle gaan jou weer nodig kry vir iets :lol: Hopi jy ht dit gedoen nie ;)

Ja Cornel, wereld is baaaaie klein.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67793 by Driekie
Praat jy Strikkels - PPT DOLLA PPT!!!!!Jy en jou toilet het n afspraak hier onthou!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67792 by Strik*kie
Ansa, my cycles is mos van 24 - 29 dae so ek gaan eers volgende week toets, AS af nie opdaag nie, maar ek het nie te veel hoop nie. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67790 by Cornel
Die wereld is klein Strikkie! Ek het weer familie en vriende op FB raak geloop wat ek jare laas gesien het.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67789 by Driekie
Neee sjoe Strik - ek net baaaie lucky die afgelope week!Onthou jy ek jou op einste bladsy 700 gese van skoonsussie wat my weer iets gan vra - net daai aand wou hulle weer he ek moes baba se naels knip!HAHAHAHAHA

Ek moes met helm gebore gewees het!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67783 by Ansa_S
Strikkie wanner gaan jy toets?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account