file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66705 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66703 by sexy~hexy
(((Hugs))) Strikkie, ek verstaan.

En jammer as ek TE is oor die swangerskap, dis nogals ietsie wat my gepla het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #66702 by Slakkie
Hallo Julle almal!

Vrek ek sukkel so om op te vang want die bladsye laai nie behoorlik nie! grrrr

Paisley whooohoo die klein bambino klouter so rond daar binne.

Nelria hoe voel Xen nou?

G- Sjoe maar klein De Nys gaan 'n regte bulletjie wees.

Morgan - Speel jy nog lekker pop?

Cornel - Sausage Rolls....dis juis daarvan wat jy in die toestand is wat jy nou is :laugh: :laugh: :laugh: !! Sorry ek moes net die grappie maak!

WIe gaan nou weer Phuket toe? Anyway Enjoy!!!

Klippie - Ek het eens die fout gemaak om gips te probeer verkoel met bietjie water omdat dit so jik en ek moet sê dit was vir die volgende 4 weke 'n smelly besigheid! Sterkte vir jou hand en whooohooo sterkte met die IUI!


Lalie - Ek weet sommer jou tweede IUI sal werk!

Wie nog....ummm kan nou nie onthou nie!

Ek mind regtig nie om te wag tot Augustus vir die IUI nie dit gee my kans om hierdie maand bietjie gesonder te wees dan weet ek ek het darem iets probeer van my kant af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66699 by Lia
Ok, ek is mal oor raaisels, volgende een.....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66698 by sexy~hexy
Lalie, moet dalk vir Admin vra vir so iets.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66697 by Strik*kie
Ok wil ook net ietsie regstel. Julle preggie fairies ons is nie soos in lelik jaloers op julle nie, dis net bad want soos in ons dorp is elke 4e vrou preggies, so ons is BAIE bly vir julle maar is ook net menslik en dis net betjie hartseer omdat ons tyd nog nie daar is nie.

Ok onderwerp afgesluit, een hard feelings, dink almal weet hoe dit voel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66696 by Goggatjies
pais ek gaan eers wag tot Maandag as af nie opgedaag het nie, omdat my luteal phase so kort is net 11 dae, en ek hierdie maand die B6 pille gedrink en progesterone room gebruik het, so ek hoop dit het die triek gedoen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account