file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66663 by Dassie
Lol Driekie ek dink nie Hexy het gepraat van jou nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66661 by Goggatjies
Ons verstaan Driekie
Ek bly maar sterk voor julle, maar huil myself aan die slaap in die aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66655 by Laliek
Klippie daai inspuiting is rerig nie so bad nie! Paisley ek gaan ook seker maar tjank by my volgende ene al ha ha. Maar ek's darem pretty relaxed nou...dis net 'n heeltemal ander storie as mens in daai 2ww kom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66653 by Goggatjies
Anje moenie worry nie, jy is nie die enigste een nie, een van julle kan ons ook maar PM

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66652 by Dassie
Ag komaan PM my iemand. :(

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66651 by Driekie
KOm ek clear gou die air rondom ttc - julle ek het nou die ander dag n baie baie slegte dag ervaar want die baie bfps het my regtig onder gekry en ek moet admit ek was jaloers..

Toe pm ek vir Strikkie toe sy vra hoekom die ttc girls verdwyn..om te se dat ek nie sal verdwyn nie maar dat ek net myself wil regruk...

Nou ja toe Strikkie vanoggend se haar dag is aaklig maar dat sy nie wil he die storie moet almal verveel nie - se ek haar sy moet my pm sodat sy nie hoef te stress nie want dis nie goed vir haar reg nou nie...wat sy toe doen en terselfdertyd vra ek haar ek wil sien hoe sy naby lyk want haar foties op fb is baie mooi maar van ver...

As dit die weirdness was....skusie julle :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66650 by klippie
Hexy - check jou pm - ek het die antwoord vir jou gepm, as ek reg is, wen ek iets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account