file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66438 by sexy~hexy
Morgan, gebruik jy al die Tommee Tippee bottels?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66436 by Driekie
Dis juis die joke daarvan - ons beplan net 2 kids!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66433 by Driekie
MMMM - dit kan die preggy-hormone ook wees...en dan kan jy ongelukkig niks regtig doen nie - behalwe miskien was jou gesig met baie warm water...dis al wat vir my gehelp het in verlede en geen perfumed rome en goed nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66432 by Morgan
driekie ek het ook daai quiz gedoen toe se hulle ek gan 2 seuntjies he... nou waar pas Carli in LOL

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66427 by Driekie
Oke - helemal van die topic af - het julle al daai quizz of FB gesien - "How many kids will you have"?

Dis vreks oulik en snaaks om die resultate te sien!Gister dit vir die joke of it gedoen en wragtie - 3!!!!2Seuns en n meisie in die middel!!On track so far..... :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66423 by Cornel
Julle askies ek gaan nou gou van die punt af!

Ek soek raad vir my vel?

Dis die een rooi~seer puisie op die ander 1.....vreeslik op my kaaklyn en om my mondhoeke.

Ek gebruik Avroy Slain se Thalita reeks,maar dit lyk nie of dit nou meer werk nie,het altyd goed gewerk......het ook nie skoonmaak roetine verander nie? :dry:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66419 by Lia
HI G, om jou vraag te antwoord, ek sien dr Pentz Vrydag oggend 07h30.

Lalie, hoe gaan dit met jou ? Hoe voel jy? Wanneer begin jy nou weer met jou volgende IUI. Hehe, ek en my man het ook nie die hele tradisionele ding gedoen nie, ons het ons geld gebruik en huis gekoop – anders moes huur na troue en ons koop eerder. Nooit spyt daaroor nie, behalwe vir die trou foto’s, almal het altyd sulke mooi trou foto’s en ons het nie.

Nel, het seker aan die werksopdrag gedink, dis om die draai, grrrrrrrr. Hoop nie dis te moeilik nie!!

Charlaine, sterkte met die naarheid, dis aaklig. Maar dink dis waar wat Morgs se, dit maak jou reg vir MS. Sterkte jong. Darem die moeite werd op die ou einde.

Strikkels, hoop jy voel darem beter.

Ag Pais, ek se ook sommer weer, baie bly julle twee is ok !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account