file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66418 by Paisley
hehe - nee die laerugpyn is my uterus wat strek, en ek ervaar dit so erg want........ ek is 'n pissie!!!! En ek was gewoond aan pilates, en nou het ek vir 2maande nie pilates gedoen nie. So nou suffer ek. As dr. dinsdag thumbs up gee gaan ek weer begin.

Ja nee - na ek gister daai ou dingetjie gesien het weet ek ons grooste risks is verby. Ek moet myself net nie weer in 'n 140/90 bloeddruk in skrik nie! Sjoe maar ek kan stress!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66417 by klippie
Toemaar julle, ek gaan aflog, nie oor julle nie, maar ek moet bietjie werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66414 by sexy~hexy
:S :D Skuus Klippie

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66413 by Cornel
Driekie,hierdie baba gaan lekker VET wees.......eks lus vir ALLES! :laugh:

Toemaar Hexy,ek kry ook bitter min smse hier in die congo :(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66412 by Goggatjies
Ek het ook net een van nessie afgekry :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66410 by Driekie
Anywho - hoekom chat niemand nie!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66408 by klippie
Wonder hoe gaan dit met Ella - sy sou mos vandag die FS in die Kaap gaan sien het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account