file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66465 by Cornel
Ek koop vandag met die oe baba goedjies op die internet!

Ek wag net dat DH 12 uur kom,sodat ons kan gaan eet,dan gaan ek self bietjie kom slapies!

Wonder wat ek gaan doen as ek nou eers weer terug is in die SA..........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66463 by Driekie
Doen dieselfde - net of FB - flip my bed roep baaaaie hard en ek werk nog tot 5uur!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66457 by Cornel
Toemaar Driekie eks net so lui............. sit net en krap rond op die internet!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66454 by Driekie
Gaaaaaaap - so vroeg in die dag en eks dood op my voete!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66450 by sexy~hexy
Is reg dankie, wou maar net weet of jy dit al gebruik het :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66444 by Morgan
Hexy ek het haar nou op NUK en sy het GEEN winde nie so ek gaan haar maar daarop hou. As mens n wen resep het verander mens dit nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66441 by Cornel
Driekie ~ Miskien gaan daar 'n baie ver laat lammetjie wees!

Ek verskil 11 jaar van my 2de sussie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account