file Seuntjie of Dogtertjie wie kan my dalk n tip gee?

16 years 5 months ago #4645 by Grenaat
ek wil een van daai pieps toetse koop maar my man se nee :( EK WIL WEET, NOU! :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4543 by Morgan
Haha! ek wou al weet die dag toe ek uitvind eks swanger! Ek sal nooit ooit kan wag nie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4530 by *Joli*
Ek dink dis nogals exciting om te wag. Ek wou ook maar kon nie. My man het maar net gelag toe ek hom se ons gaan wag. LOL volgende een gaan ek wag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4502 by Elise
morgan as my man sy kop op iets neer gesit het kan j jan pierewiet onderste bo deur jou boude fluit hy sal nie sy mind change nie :(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4492 by Morgan
Happy anders moet jy jou man net probeer oortuig dat julle tog uitvind. Se vir hom dan kan julle als mooi reg kry. Gan wys vir hom al die mooi seuntjie en dogtertjie klere in die winkels en se vir hom die unisex klere is baie meer boring!

Dalk stem hy in!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4481 by Elise
dit is nogals woes hoor ek het nie gedink ek sal so naskurig raak na n rukkie nie maar nou wil ek weet maar ek sal maar moet wag manlief sal baie kwaad wees as ek die gynae bel en vra maar dankie vir die raad B)

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4470 by Kimika
Ek haal my hoed af dat julle wil wag om te weet of dit 'n seuntjie of dogtertjie is.. maar ek sal dit noooiiiit kan doen nie!! :P

As jy so nuuskierig is hoekom bel jy nie die gynae en vra hom nie?? Se vir hom jou man wil nie nou weet nie maar jy moet weet :)

Of nog makliker.. koop een van daai piepie toetsies wat 'n girl 'n ruk terug adverteer het.. dit kos maar net R250 en dis blykbaar 100% akkuraat!! *giggel skelm*

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account