file Afrikaanse rympies

12 years 10 months ago #243631 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Afrikaanse rympies
Hier is 'n link na oulike kinder rympies:

www.kleuters.co.za/index.php?destination=kinderrympies

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #243598 by mickymuismommy
Halo Almal!

Ek weet hierdie thread is baie oud maar ekt gehoop iemand kan my help. Ek is opsoek na n kinderrympie wat iets gegaan het oor bak...

Iets soos Bak 'n Koek, Bak 'n Koek, Meneer in die pan....

Wie ken hom?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #101739 by Monique
Replied by Monique on topic Re: Afrikaanse rympies
Kietsie-Kietsie katjie, (maak sirkeltjies op baba se handpalm)
Wie het die spekkie daar bo gesteel? (wys na bo)
Die kat, die kat, die kat, die kat, die kat, (raak aan elke vingertjie)
Al die stoute katjies! (klap handjie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #100148 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re: Afrikaanse rympies
Ek het vir Luwan by Exclusive Books 'n Boek en CD gekoop met allerande Afrikaanse gediggies en liedjies.
Vrolike Liedjies - 'n versameling van Afrikaanse volksmusiek Dit is baie oulik en hy geniet die liedjies vreeslik baie!!!

Ek sal bietjie dink en ook nog rympies etc kom post! Ek moet net hulle onthou - of iewerster het ek so rympie boek, ek moet hom net soek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #100146 by Jo.Don
Replied by Jo.Don on topic Re: Afrikaanse rympies
Jaaaa!!! Groot asseblief!! Daar is 'n paar wat ek nie ken nie!
:woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #100141 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re: Afrikaanse rympies
Dankie julle! Wow, julle ken omtrent julle rympies! Ek gaan dit uitprint en vir Nienke opse!

Moet ek dit alles bymekaar sit en in 'n folder hier paste dan kan julle dit ook print?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #100138 by Jo.Don
Replied by Jo.Don on topic Re: Afrikaanse rympies
Weet nie wie van julle die een ken nie maar dis op die oomblik een van Chloe se gunstelinge! Sy doen hom soomer so met die vuisies en al!


Dis my appel (1 vuis in die lug)
Die's my peer (ander vuis in die lug)
Dis my kanon (we ander vuis in die lug)
En hy mask seer (ander vuis in die lug)

Wil my doodlag as sy dit doen!!

Dan ken ek ook 'n paar skurwes wat nie vir kinders bedoel is nie! HAha!
:silly:

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account