× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 days ago #118170 by sexy~hexy
Anje...sterkte met ure aftel tot jou scan...sal jy my sms asb? Ek gaan bietjie vroeer loop vandag.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118158 by Lia
More more dames, ek loer vinnig in, voor ek nie tyd kry vandag nie.

Ja Hexy, raai raai !! Ek sal regtig egtig nie omgee vir 'n dogtertjie nie, die laaste tyd wil ek eerder 'n dogtertjie he, maar ek het so gevoel dis 'n seuntjie. Iets se net vir my dis 'n seuntjie. Sal maar sien vandag. My afspraak is 13h15, maar dr is gewoonlik 'n halfuur laat en dan moet ek gou my bank gaan uitsorteer so, ek hoop om so teen 15h00 julle te update, dis nou nie nuus wat ek wil aanpass nie, ek wil dit self deel.

Hehe, Slakkie, lekker lag ek nou vir jou, ek sien jy het die wille kopies al goed beplan en jy kies seker dan nog die stilste till ook. Nee wat ek kan proudly se ek dink ek is al oor dit, ek stap net in, koop en stap uit. Pla my nou nie meer wat ander mense se nie, PTA is so groot die mense wat my sien in die winkel gaan my heel moontlik nooit weer sien nie. Dis nou seker 'n ander ding as jy in 'n klein dorpie bly.

AFM: Ek het sleg geslaap gisteraand, maar ek voel goed, ek is seker ek het weer 'n poke gevoel gehad gisteraand. Hoop dit was baba gewees en nie 'n wind of iets nie. Girls, ek kan nie wag vir ons scan vandag nie, die dag moet verby vlieg. PS: Meags op die ander thread is tot op die dag sover soos ek en sy het gister gehoor dis 'n seuntjie.

Geniet julle dag vandag vet stukke !! Dis naweek !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118121 by Slakkie
More more dames!

Strikkie ons sal almal jou hand kom vashou!

My beste raad vir DAAI rak in Clicks - Ek gaan haal altyd eers 'n huisgenoot en dan sit ek al my lubes en goete onder die huisgenoot sodra ek dit van die rak afhaal dan stap ek kassier toe en sit my mandjie op die toonbank neer en vra "a bag please" en dan sodra sy reg is om op te lui haal ek eers al die seksmaniak goodies, OPK's, HPT's, tampons uit en sit dit eerste deur daarna betaal ek vir die ander goed wat ek gekoop het om die mandjie vol te maak. In ons huis is daar altyd baie shampoo en tandepasta! :-)

Anyways het ek toe weird droom gisteraand ek droom my ma gee vir my 'n HPT en ek wiewie toe en daar sit twee groot donker strepies ek wou dit nie glo nie en gaan toe pick n pay toe om nog een te koop, koop toe die blerrie ding en besluit om sommer in die pick n pay se badkamer te wee en toe ek in die badkamer kom om op die stokkie te wee toe draai die badkamer so in die rondte dat ek die ding mis pieps!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118113 by sexy~hexy
More almal

LIZ - weet nie of jy gesien het nie, maar jy kan OPK's en als by Elize se site bestel - www.getpregnant.co.za :) So dan hoef jy nie te soek nie en ook nie skaam te word nie.

Hoe gaan dit met almal?

Anje hoe laat is jou afspraak? Ek sien jy vra ons moet raai...vrek dis moeilik...ek wil gaan vir team pienk...maar tog team blou ook...I DON'T KNOW :blink:

Het 'n baie weird droom gehad wat my net ontstel het :( Gedroom ek was by 'n manlike gynie dokter, hy het gekyk dat al AF se goed uitkom, en toe langs my le my babaseuntjie...een van die tweeling :( 'n Groot gesonde baba wat al 'n paar maande oud is...So ja, my gemoed is nie lekker vanoggend nie...

En dis koud hier...koue wolkies le sommer so op die horison...

Lekker daggie vir almal...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118059 by Lia
Tanasha, sterkte vir jou toets more oggend !!

Strikkie, ons kan 'n komitee saam stel om jou hand te kom vas hou en allerande vrae te vra namens jou. Maak solank 'n afspraak, miskien kry een voor Desember.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118039 by Liz
Ek was by daai rakkie, maar het net vinnig gescan, more loop dit weer deur die dorp dat ek 'n seksmaniak is! :woohoo: Ek stuur altyd maar net vir manlief na daai rak toe terwyl ek in die kar bly sit, hy is minder skaam! Dankie julle, ek sal vanaand gou gaan kyk (of vir DH stuur!)
Hoop julle almal het 'n heerlike aandjie! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118031 by Strik*kie
Ek gaan ook groet, julle moet lekker aand he.

Cheri-bye!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account