× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 days ago #118365 by Kinderelomelo
Hi Dames

Jis maar julle klompie chat darem ma baie ne?? Ek moes seker 5 blaaie opvang. Hexy, baie jammer oor jou erge droom <<drukkies>> Jooste, sjame man, klink asof jy hectic tyd agter die rug het met die prosedure. Sterkte vir die "nie BD" tyd. Liz, ga kry die OPK's bly click, dis by sie swangerskapstoetse soos strikkie se. Niks om oor skaam te wees nie jong :-)

Ok, dag 20 nou, sal maar uithou vir toets. Het interesante inligting oor OPK's gister gegoogle, het dit op die engelse thread gepost. My OPK's is altyd + en dit is blykbaar 'n probleem. Kan PCOS wees of iets soos dit. Beteken heelwarskynlik die eiertjie word nooit vrygestel nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118359 by joo~ste
Anje
Kan nie onthou wanneer laas ek 'n fire ball geeet het nie!

AFM
Ja, ek dink ook dit is goeie nuus. Graad 1 endo is die ligtste graad en hy het dit nou verwyder. Ook het die mioom darem nie binne my uterus gegroei nie...so hulle het aan die buitekant van die uterus gewerk, wat vir my na beter nuus klink as wat ek voor gevrees het. Ek wag nog vir die uitslae van die toetse (hulle stuur mos al daardie kokos weg na die patoloe). En dan...hoop ek so dat hy vir my goeie nuus kan gee oor wat ons PVA gaan wees as ek hom weer sien.

So...............jou tyd nou NOG minder voor jou scan!! Ek dink nogsteeds PINK PINK PINK....

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118358 by ChaNa
Hi Dames

My hartjie is bietjie seer...
My dogtertjie gaan vir die hele naweek saam met my ouers weg. Dit sal die EERSTE KEER sedert sy gebore is WEES wat sy so lank van my af gaan weg wees. Die lankste was nog net 1 aand oorgeslaap by my male maar hulle ry vanmiddag 1uur en kom eers sondag middag terug.

Hoe gaan mamma dit hou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118351 by Lia
Jooste, dit klink mos soos goeie nuus. Nou wag ons net vir jou vlgnde afspraak om te hoor wat die volgnde stap is.

Plesier Hexy.

Raai wat eet ek nou.....'n fireball.....yum. Ek was verlede week lus vir dit en toe het my man dit gister daar aangebring. MmmmmM. Dis lekker, brand bietjie, maar lekker.

Ek is nou so opgewonde vir die scan, ek sukkel om te werk, maar gaan gou probeer, dit help om die tyd verby te kry.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118338 by joo~ste
Hexy: Ek kan dink jou droom was goor. My DH nou nie beindruk met die stand van geen-BD-sake nie. En ..ja...ek twyfel nie dat hy gereed sal wees vir aksie teen die tyd wat ek weer OV nie. :blink:

Anje....die tyd raak al hoe nader....PINK PINK PINK PINK.....(ek dink)

Nog nuus van my FS:
- Hy het graad 1 endo verwyder
- Hy het beide buise getoets met kleur vloeistof...albei oop
- Mioom was 5 cm groot en het aan buitekant aan uterus geheg..so daar was min skade aan uterus self toe hy dit verwyder het.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118327 by Lia
Jooste, dis seker baie gemakliker sonder die clips. Ook maar goed jy het gewag met die BD. Jy moet dan maar rustig wees, sodat jou lyf goed gesond kan word.

Sou Tanasha nie vanoggend getoets het nie, ek kom loer elke nou en dan net vir haar nuus.

Strikkie, Slakkie, hoe voel julle ? Enige AF tekens ? Ek hoop verseker nie so nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 days ago #118325 by sexy~hexy
Dankie Anje...het al lankal afgesien van daardie laptop koop by 'n selfoonplek.

Ja nee Jooste, dis nou regtig nie 'n lekker droom nie, dink die hele AF storie werk op my, en die baba praatjies ....als het nou sommer so in een droom kom uitskiet.

Wel Jooste...oor drie of 4 weke OV jy heel moontlik weer...so dan is DH lekker opgecharge en gaan julle nie 'n probleem het met "timed BD-ing nie"... LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account