× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #104641 by Beertjie
Hexy waar op die net het jy die teddie prentjies gekry, ek soek vir 'n vriendin se ooievaarstee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104638 by Beertjie
Morgan hoe lyk 'n snuggle nest?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104637 by sexy~hexy
Nee Beertjie, gaan Woensdag in Bloem by game gaan kyk vir 'n teddie border om in die kamer op te sit. Ek het 'n paar prentjies op die net gekry wat ek in rame wil sit...so baie idees...hoop net als werk uit en pas bymekaar :D

Morgan, ek sal 'n mobile kry, Jayden het syne ook baie geniet. Maar die snuggles nest sal ek maar los, en later kyk vir 'n bumbo. Jayden het nie 'n bumbo gehad nie, het hom maar gepak met kussings en op 'n kombers gesit :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104630 by Morgan
Vir al julle wat baba shopping doen of moet begin doen die 3 beste goed wat ek gekoop het... die 3 goed wat ek nie sonder kan nie

1. n mobile. Carli is mal oor hare, sit haar onder hom en sys dood happy. (kry maar een wat verskillende liedtjies kan speel, vir jou eie sanity)

2. n snuggle nest. Het baie gehelp met die klein lyfie in die bed. Dan kan mens nie op hulle rol nie. (maar sy pas nie meer in hom nie)

3. n bumbo seat. het altyd gese dis so baie geld vir n stuk rubber maar sy sit te lekker in hom.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104628 by Beertjie
Ons baba kamer is room en sandsteen bruin, as dit 'n seuntjie is bring ons navy by en 'n dogtertjie ligte pienk.

Hexy het jy toe prentjies vir teddies gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104616 by sexy~hexy
UNFAIR as Driekie voor my gaan sien of dit pienk of blou is :D Hoe laat is haar afspraak, weet iemand?

Morgan, ek is ook so, ek doen dit nie doelbewus nie, maar as ek wakker word, le ek op my maag. DH se mos hy weet nie hoe kan ek op my maag slaap nie, maar ja, dit is deel van my :P

Die babakamer is so 'n sorbet bruin kleur, soos wat mens in die groot bakke roomys kry. Nie te lig of te donker nie, en nou kan ons lekker kleure inbring, en goed soos donkerhout rakkies opsit :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104604 by Morgan
More more julle oulike girls

Was so lekker naweek net jammer n naweek is altyd te kort.

Soooo excited vir driekie vandag!! hoop rerig sy kan sien!!

Nelris daai pic is te cute, kan sien hulle was lekker aan die slaap toe die pic geneem was.

Hexy waste kleur het julle die baba kamer geverf? o ja en jy het gevra of jy op jou maag kan le. ek het hard probeer om dit nie te doen nie maar het elke aand wakker geword dan le ek op my maag. Hier teen die einde was dit nogal seer het wakker geword omdat dit gepyn het maar as ek weer sien is ek op my maag. En carli makeer niks so dit doen seker nie te veel skade nie.

Beertjie jou honde was seker behoorlik in die dogbox... daai skaaptjoppies so darm lekker gewees het!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account