× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99961 by Lia
Presies wat ek gedink het, ek gaan nie te veel daaroor bekommer nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99953 by sexy~hexy
Ek stem Driekie, ek het gister biltong ge-eet, maar net so 4stukkies...dis maar hou matigheid voor oe!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99950 by Driekie
Hiehie - ek is nog nie so moeg nie maar watch maar come 3uur...en dan moet ek nog vir n uur en n half na werk by my man se krieket-oefening gan sit...

Ek het gister en vandag so n ding vir sout en asyn simba chippies.....wowwwwweee..sommer dat my mond so brand van die suur!!

Anje - my dokters het abei die vorige een met Markus en my nuwe dokter met babie vir my gese enige iets solank dit "reputable" is en in matigheid...anders sal ons babas in any way nie lekker groei nie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99948 by sexy~hexy
Anje, jammer kan jou nie help met daardie een nie :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99945 by Lia
En ek kan ook nie my oe oop hou nie, die dat dit so erg is as my baas hier is, want dan voel ek ek moet met 'n smile op my gesig sit en goed lyk, as hy weg is, kan ek net moeg wees. Hy het darem 'n onverwagse kuiergas nou gekry, so hy is nie hier nie, hoop hulle kuier tot 16h00 toe

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99943 by Lia
Toemaar Ansa, ek het dieselfde gevoel, hou op worry, baba is ok !! Jy het nog nie voorheen so ver gekom nie. Hierdie een gaan sit !! Glo en vertrou net en jaag die duiwel op jou skouer weg.

Jammer Charlaine, kan nie help.

Iemand het my oor die naweek vertel te veel suur goed soos tamaties ens. (ek het dit mos vir 'n week of wat gecrave) is sleg vir baba se ontwikkeling, maar kry nie iets op google daarvan nie, weet julle iets? Ek dink die girl praat bollie. Ek weet te veel Vit C is sleg, maar ek het soos twee toasted tamatie broodjies 'n dag geeet, dink nie dit kan so baie Vit C he nie. Wat dink julle?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99941 by sexy~hexy
Ek is self nou so vaak ek kan nie my oe oophou nie :( En waar le 4uur vanmiddag nog? DIS NOG LANK!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account