× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #100039 by Lia
Hehe drix, dis lekker om cravings te he.

Dankie tog, nog net 'n halfuur dan gaan ek huis toe, kan nie wag nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100027 by Cornel
Ag shame Hexy,mens moet kyk wanneer jou kind reg is vir 'n ding en hom nie dwing of slaan nie,want dan raak hy bang en senuweeagtig en dan sukkel 'n mens eers.......

Sjoe ek klink soos iemand wat al 6 kinders groot gemaak het......help maar as ek iewers nonsens praat!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100018 by sexy~hexy
Cornel, Jayden was so 'n maklike baba. Hy het nooit gehuil as hy moet bad nie, hy is MAL oor water tot vandag toe. Hy was net lui met winde, maar ek het later net besluit hy moet maar moan as daar 'n wind is, ek gaan nie 'n halfuur sit en probeer winde uitvryf en dan slaap hy eintlik hout-koud nie LOL En 'n pappa se groot hande is baie effektief met winde uitvryf hoor! En ek het van 6weke af vir hom begin ryspap gee, van 3/4mnde af purity want hy het hom naar gemaak vir vaste kossies. En op 6mde het hy al fyn gedrukte piesang met joghurt ge-eet. Hy was gesond, tot hy die kleuterskool getref het. Toe begin die siek wees. Maar nou ja, dis nou maar een van daai dinge.

En as ek kyk vandag, mense dink dalk ek is lui met Jayden soos met potty training, maar ek druk hom nie, en hy het dit begin doen toe hy reg is. Hy word mos nou Nov 4, en hy is nou heel van die dagdoek af. Hy het aan die begin dalk so 5 glipsies in totaal gehad, maar hy het besef wat hy moet doen en dit gedoen!

Nou is hy op die pull-up doek in die nag, so ek het vir hom gese dis 'n onderbroek-doek, en hy verstaan dit. So wanneer dit nou lekker warm is, gaan ek hom van die nagdoek afhaal, want dan weet ek hy is reg daarvoor :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100014 by Cornel
sjoe Hexy ek hoop maar hierdie 2ling is sommer baie rustig.......ek hoop ook nie dat hulle koliek is nie.

Ek en Driek was koliek babas en ons ma's se ons het omtrent gehuil......toe my koliek oor is toe begin ek met my ore......dr het op 9maande my oordrom geskeer,so toe is die probleme weer van vooraf!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100008 by sexy~hexy
LOL Cornel, dan skop 'n moegheid van 'n anderste soort in...glo my! Jayden was klokslag elke 3ure, was asof hy net 'n wekker in hom gehad het. Hy was op Nan toe sit ons hom oor S26 toe om te kyk of hy nie sy ure wil rek nie, maar nope, meneertjie het op 3ure gebly. Maar darem het hy van 3mde af deurgeslaap, so al ons wakker bly en opstaan in die nag het toe tot 'n einde gekom :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100004 by Driekie
HAHA Anje - ek ok nou die dag so n lus vir n gekookte eier in skyfies gesny met sout en tamatiesous...

Maar nee Flavour of the day is Simba se Sout en Asyn chippies - hmmmmmmm!!!

Is julle Fb ok af??Myne gooi heeltyd n error uit??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #100000 by Cornel
Ai julle ek kry julle so jammer!!!!!!!

Maar vasbyt as daai babies eers hier is gaan julle vergeet van al die moegheid!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account