× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99816 by ChaNa
Hello happy !!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99815 by ChaNa
Anje sien jy is al verby 10 weke, tyd vlieg ne

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99813 by Lia
Hi Beertjie, Baie Geluk !! 8 weke is nader as wat jy dink !!

Wow Ankies, dis baie wat jy al verloor het en dit is nie eers so lank nie - Baie Geluk !!. Ek kyk op na jou met jou uithou vermoe !! Jy moet asb. kom phodies post van William, kan dink dit was lekker om net tyd saam met hom te spandeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99812 by ChaNa
As dit More BFN wys sal ek dan wag tot vrydag en as af nog missing is maar dr bel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99810 by ChaNa
Great ankia geluk met die gewig verloor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99809 by Cornel
Okay Hexy ~ SO MAAK MENS!!!!!!!

Maak solank jou REPLY blokkie oop.

(1) Gaan soek jou prentjie op Photobucket.Daar sal so blokkie oop gaan as jy op die prentjie met jou muis beweeg.

(2) Click op die koevertjie. Daar gaan weer 'n groot blokkie oop maak.

(3) Clikc op "Get link code"

(4) Gaan af na "IMG....".Highlight die "full size" se witblokkie(linkerkant)

(5) Regs click op gehighlitet blokkie ~ Copy.

(6) Gaan terug na jou Moomie Reply blokkie en click regs in reply blokkie ~ paste

(7) en dan submit

Hoop jy kom reg,dis hoe ek myne opsit!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99808 by ChaNa
Hi beertjie. Geluk met die 7weke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account