× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #99806 by sexy~hexy
Ankia :woohoo: BAIE GELUK dolla....deel bietjie wat is jou "gesond eet"??? Dis regtig amazing!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99805 by Beertjie
Geluk Anika!!!!!!!!!!

Ek wens dit was ek.... het jy net jou stysel uitgesny?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99803 by Beertjie
More Anika, hoe gaan dit daar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99802 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99801 by Goggatjies
Goeie More

Ek het 'n wonderlike naweek gehad.
Dit was so lekker om alleen tyd saam met William te gespandeer het Vrydag en gister - het dit baie geniet

William het sy party baie geniet - het die oulikste persente gekry
'n fiets
Klere
Legkaarte

Het lekker koek ge-eet

Ek sal later in die week foto's kom op sit

En ek wil net met julle deel, vandat ek begin gesond eet het, het ek 7 kg al verloor

Ek moet nog die gym goed uitsorteer, maar het darem gister begin stap

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99798 by Beertjie
Halo Anje... sien jyt lamheid in die bene..
Ek kry dit soms van my rug af, ek dink dis dalk dat ek my verle?

Was weer gister aand so siek.. voel darem weer beter, maar oom George is op standby heeltyd soos ek hom roep grrrrr....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #99794 by Beertjie
Eks vandag "7 weke" jippie!!!! Elke dag wat by kom maak my hart bly.

Kannie wag vir 8 weke nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account