× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95105 by Moomie Admin
Jammer julle! Ons sukkel vreeslik met die server die afgelope twee dae. Lyk of ons sal moet upgrade na 'n persoonlike server toe wat NET Moomie serve.

Sal julle updated hou, probeer vir nou net die site aan die gang hou tot ons uitfigure presies wat gaan vir wat.

Jammer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95104 by Goggatjies
Het nou net vir Sexy geskype, sy vang net bietjie haar werk op en dan sal sy kom se hoe dit was in bloem en ons kry 'n foto

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95102 by Strik*kie
AWWWWW ek is bly als is ok, nou kan sy ontspan!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95100 by Goggatjies
Anje het nou gesms

Daar is nog 'n hartklop, dr se alles lyk goed, sien dokter weer 2de sept

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95096 by Goggatjies
Morgan - weet nie wat om vir jou te wens nie
Kiddies is 'n seën, maar ek verstaan julle wil hulle nie so naby aan mekaar he nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95095 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95093 by Driekie
Hehehe - juis Strik - hulle het die ou mis-info van jy kan nie swanger raak as jy borsvoed nie voor geval...

Ek dink dieselfde as jy ;)


sjoe al 9 2011 babies - want Karin en Hlise moet nog bykom....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account