× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95120 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #95117 by sexy~hexy
I'M BAAAAAAACK :)

Sjoe...dit was een lang dag...ons rekenaars en servers was heel af, nounet eers aangekom :angry: Nie asof ek nie werk het nie hoor!

Ok....update: Babas le beslis in een sakkie, dok se lyk of hulle in mekaar se arms le :) So gaan baie beslis seun/seun of dogter/dogter wees, want dit is 'n eiersel en spermsel wat na bevrugting in twee gedeel het.

Babas lyk sover heel goed en groei mooi (sy het nou nie mates en bmp's gegee nie). Kon babas soooooo mooi sien :) En hulle was omtrent woelig.

Ek moet haar nou elke 4weke gaan sien, sy se daar is 'n gevaar met die dat hulle in een sakkie le - die een kan die ander se goed steel, soos suurstof en bloed, en hulle kan maklik verstrengel raak in die koord. Sy het ook gese my plasenta le laag, maar nie nou iets om oor te worry nie. Babas kan baie beslis vroeer kom omdat hulle in een sakkie le....so dis die realiteit dat daar wel 'n gevaar is.

Hier is 'n foto onderaan.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95114 by Aspoestertjie
Hi Hulle

Sorry ek val nou sommer hier in, maar julle weet mos hoe werk dit op Moomies, almal chat saam al chat hulle nie regtig saam nie :P

Ek lees so nou en dan julle tread, net omdat julle een van die baie skaars Afrikaanses is en ook so interessante titel het.

Okay, kom tot die punt....

Ek MOES MOES MOES net geluk sê vir Ansa. Ek het sommer begin tjank (gegewe ek is swanger en huil amper so baie soos wat ek piepie)

Ek LOVE elke BFP wat ek sien, al chat ek nie saam nie en al ken ek niemand persoonlik nie.

Ansa: vreeslik geluk girl. Dit is so great. Ek is opreg bly vir jou en jou man. Kyk asb mooi na jouself en geniet die swangerskap vreeslik. Daar is regtig niks soos jou eerste swangerskap nie. Ek is nou op my 2de ene en dit is soveel anders as die eerste keer. So ENJOY ENJOY ENJOY

O en ek sal nog steeds kom "inloer" om te sien wie is volgende en wat gebeur verder...geen privaatheid op die Internet nie! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95111 by marie r
Hexy ek sien jy loer vir ons.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95108 by marie r
Hallo Julle.
Sjoe al 11 baba's. en party van hulle kan ook 2 nog hê. Dit gaan 'n besige 1ste 4 maande van 2011 wees.

Anje, baie bly dat alles goed gaan. Kan nie wag om 'n volledige update te hoor nie. Ek en jy gaan alweer saam dr toe die 2de September.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95107 by Strik*kie
Thx Deja, ja dis darem vinniger as gister :lol: Dankie hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95106 by Goggatjies
Deja osn kan darem nog chat so tussen deur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account