× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #95018 by Ansa_S
Ai dit is omtrent 'n gesukkel!

Darem nou die laaste 2 periodes dan is dit huis toe gaan tyd!

Gaan gou die huis aan die kant maak en dan op die bed neer val!

Is nou lekker lus vir gisteraand se kos, gelukkig is daar oor, so ek gaan dit net warm maak vir my!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95014 by Strik*kie
Genade ek moet elke 5 minute inlog, dis eintlik frustrerend.

Ansa, jy mag maar!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #95003 by Driekie
OI - elke keer as ek iets doen moet ek weeer inlog!

Ans jy mag maar - gan bos as jy wil - jyt ons almal se toestemming!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94994 by Ansa_S
Sjoe julle ek het nie so opgewonde gevoel met die vorige swangerskappe nie, maar nou voel dit of ek kan bars en kort-kort sulke gille wil gee!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94992 by Ansa_S
Ons dr het ook nie die nuutste sonar masjien nie, maar hy kan mens darem gerus stel as jy bekommerd is!

En ek gee glad nie om om pta toe te ry nie, dan kan mens ten minste lekker shop!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94988 by Strik*kie
Tata Beertjie

Ansa, pta is darem nie te ver nie en jy het gelukkig nice huisdr. Ons dr's hier sal ek eerder nie uitbrei nie, sonarmasjien so oud. En van hulle wil ek nie eens na toe gaan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94987 by Ansa_S
Ek het 'n haar afspraak vir maandag vir sny en highlights dit behoort seker nie 'n probleem te wees nie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account