× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #94937 by Driekie
Nice Strikkie - skuus ek kan nie help oor die solid of stippellyn nie - ek my mos vervies vir die hele ttc ding en al die toets vir dit en dat en en en....en so wragtie daai een maand wat ek nou nie getemp het en goed nie toe's ek preggy!


So gepraat van.....waar's Morgan??????En die mia af??????


Ansa - ek promise ek se niks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94936 by Strik*kie
Ankia, maar sien jy laasmaand was dit dotted en die maand solid line? Beteken solid dit was beslis O? Skies vir al die vrae maar ek is no deurmekrys met die temp ding. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94935 by Goggatjies
Strik - Bd maar vir nog ingeval

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94933 by Beertjie
Goeie more Dames

ANSA BAIE BAIE BAIE BAIE GELUK JONG SO ONS IS IN DIE SELFDE MAAND DUE DATE....

Ek was vir twee dae plat ini bed. Het amper gedink dit was 'n miskraam maar die Vader is groot en weet van beter. My dokter kom eers die eerste week in September trug so hy weet nie eers ek is swanger nie.(Hys oorsee) :laugh:

Sien dit gaan darem goed met julle ander dames.

Anje as ek mag vra wat was fout met jou swangerskap aan die begin?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94932 by Goggatjies
Die site is nou baie vinniger

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94931 by Strik*kie
Wat net vir my baaaaaie funny was gister was o nog nie confirm nie, en ek het van gisternag en oggend pyne in my sye gehad, dis hoekom ek dink gister was o dag en vanoggend se ff anders. ???? Hoekom dan pyne 3dpo?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #94930 by Ansa_S
Ek sal bly wees as moomie bietjie vinniger is!

Waar is VB en Klippie en slakkie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account