× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90978 by Kriek
Selfde salaris as by vorige plek Strik, plus komissie na 3 mnde, redelik naby aan huis, 8 tot 4. Hex, glo ni ek sal kan chat as ek da is ni, kantoor opset aaklig, klomp mense op mekaar en klink of ek redelik besig gaan wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90975 by Strik*kie
LOL ek wens ook baie ek kan by huis wees, maar ek dink na 'n week sal ek die huis begin afbreek en oorbou he he. DH dink ok ek sal nie goeie huisvrou uitmaak nie. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90973 by sexy~hexy
Mis jou ook baaaaaie Kriek, en glo my ek weet, so by die huis sit na mens gewoond is aan werk, kan baaaaaaaie frustrerend raak...so hoop jy val gou weer in ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90972 by Strik*kie
Dit sal great wees, veral as jy groter salaris kan kry, dan kan jy nog steeds na-ure die naelding doen, jou werksure gaan seker ook wees soos ou werk of hoe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90970 by Kriek
Strik, was weer by die Fnb makelaar, mos gesè ek ga nie die werk by haar vat, toe skuif sy salaris heelwat op, wag nou net dat sy al die nodige goed afhandel dan sal sy laat weet wanneer ek kan begin, skuus man, dog ek het jou gesè. Sjoe nog 2 Bfp's. En Hex dis so exciting oor 2ling

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90965 by Strik*kie
O ja en die klomp 2linge en 3ling op Hexy se thread. Baie vrugbare thread daai hoor ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90964 by Strik*kie
Kriek jy weet van meeste bfp's, al wat bygekom het is KarinM en Hlise. Het jy alweer gegaan vir onderhoude?

Marie gaan goed, ek is nou net baie lui en moeg, soek nou my bed met seer hart. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account