× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #91125 by sexy~hexy
Marie, jy kan enige tyd vir my daai eboek aanstuur !!! Ek hou ook baie van Kayla / Mikayla...maar DH se ons het 'n dalmation gehad met die naam Kayla so hy wil nie sy kind ook Kayla noem nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91120 by marie r
More dames.

Dit is maar nogsteeds koelerig hier by ons. En ek sien oor die naweek gaan daar weer 'n kouefront oor die kaap inkom. Wens al so dit was bietjie warmer.

Sjoe julle, maar dit lyk vir my dit is die jaar van die seuntjies. Soos Hexy gesê het om die Jan?Feb chat is daar nog net seuntjies. So ek maak my self maar reg vir 'n seuntjie. Vandag oor 3 weke (hopenlik) gaan ek weet wat is baba se geslag.

Morgan jy't so gepraat oor name. Hier is die name wat al op ons lys is:

Dogtertjies:
Mikayla
Monique (Morgan ek'k mal oor jou naam),
Zanel
Juan-Mari (My man se naam, Johan, en my naam)
Leandri
Inge
Mieke

Seuntjies:
Xavier
Jomar (weereens my man se naam en my naam)
Wian
Liam

Is maar nogsteeds besig om te soek na name. Het 'n ebook met Afrikaanse name op die internet gekoop toe ek vir Eduan verwag het. Moet nog bietjie daar deur werk. Julle moet maar sê as julle dit soek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91114 by Ansa_S
More almal,

Morgan sy lyk soos 'n ou poppie!

Hier is dit ook weer koud vanoggend! My kop voel lekker sif vanoggend ek en manlief het 8 uur in die bed gaan klim!

Hy kry nou al vir langer as 'n week sulke verskriklike migraines, en gister sin was nog die ergste so erg dat hy opgegooi het. Gelukkig is sy afspraak maandag by 'n Neuroloog in pta.

Sy hoofpyne hou my so besig dat ek nie kans kry om te dink aan toets of nie, maar ja Morgan ek kan volgende week toets, dink ek sal wag tot volgende vrydag en dan eers toets want as AF dan nog nie daar is nie dan is ek darem so paar daggies laat!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91107 by sexy~hexy
More almal

Hey Morgan :) Darem nie so koud hier vandag nie, dink die koue is hier verby daar na julle toe :D

Ek is self opsoek na name vir die twins...ek en DH het sover besluit op Kaylee...maar ja, boy/boy, girl/girl en boy/girl name is maar moeilik :D

Mmm...dink as ek reg onthou was ek nie reg met twee babas vir Paisley nie, maar het wel gese seun :P Lyk my die is regtig die jaar vir seuns...op die Jan/Feb 2011 thread is daar sover ook nog net seuns...en Dassie s'n is ook mos 'n seun :D

Ek is vanoggend sommer vroeg naar :( Het gisteraand naar gaan slaap en so opgestaan...

Lekker daggie vir almal, darem amper naweek...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91104 by Morgan
More julle, gewoonlik die tyd is ek al aan die gang, maar vandag is dit net te koud. Ek post hier uit my warm bed uit.

Iemand al van Anje gehoor?

Paisley gan n seuntjie he hahaha wys jou net die dr moenie te vroeg raai nie!! sy moet maar die pink goed bere vir volgende keer.

Dan al julle preggy ladies het gistraand gele en dink hoe ons name gesoek het. So kom deel bietjie watse name is al op julle kort lys sover!

Wie is volgende op te toets? Dink Ansa?

Waars Charlaine? sy gan mos more vir die op as ek reg onthou?

Nelria jys net so still, sien ek jou die naweek by daai baba kompetisie dis mos die semi finals saterdag?

Al die ander HELLO!

Net vinnig nog een pic deel:
File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91004 by Strik*kie
Tata Ankies, hoop die kop voel beter.

Baai Hexy, gelukkig ka jy nou nou daai nap gaan vang.

Lekker aand julle 2

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90998 by sexy~hexy
Tatta ankia...lekker aandjie vir jou :)

Dink as ek by die huis kom gaan ek net lekker le op die bank...het nou regtig seer :S

En ek is nou sooooo vaak, 'n powernap sal nou leka wees...net jammer more is weer 'n dag van werk :S Waar le Vrydag????

Ek gaan ook groet, lekker aandjie vir almal...gesels more weer :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account