× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #84572 by Ansa_S
Hallo Beertjie!

Welkom hier by ons! Ons is 'n klomp wat probeer swanger raak, ander wat reeds swanger is en dan die wat al 'n baba of 2 of 3 het.

Beertjie ek het al 2 mc's (miskrame) gehad, met my eerst een was ek laat met my siklus, maar tuistoets het dit nie opgetel nie, maar wel die bloed, het die vrydag uitgevind en die maandag begin bloei, dit was 'n vroee miskraam

2de een het bloedtoets positief gewys maar bloedtelling het nie opgetel nie, so toe is ek geskraap.

Wat ek probeer se is, dat as die bloed wys dis negatief, dan is die kans groot dat jy nie swanger is nie.

Baie keer hou mens se liggaam nog vir 'n rukkie aan om hormone en goed af te skei asof jy nog swanger is.

So dit kan dalk wees hoekom die toetsie dit positief laat lyk, en as jy twyfel is dit jou reg om weer te gaan vir 'n bloedtoets!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84569 by ChaNa
Op 21st laasjaar.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84568 by Goggatjies
Hallo ek is terug - het gou vir boeta by skool gaan haal, my pa kon dit nie doen nie want hy is nie by die huis nie.

verder sien ek dit is maar lekker stil hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84565 by Beertjie
Hallo almal!

Ek wonder of julle my dalk kan help?
Dis my eerste keer op die website.

Ek het 2 weke terug 'n swangerskaptoets gedoen, en dit was positief! toe kom AF daardie selfde dag nog :( ek is toe dokter toe. Bloedtoetse wys negatief. Ek voel naar, is baie moeg en kry krampe. Dokters dink ek het 'n vroee miskraam gehad. wat dink julle? Is daarr nog 'n kans dat ek dalk swanger kan wees as die huis toetse almal positief is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84563 by Ansa_S
CHarlain sukkel jy met die foto's

As die foto's te groot is laai dit nie op nie, jy moet hulle eer resize en dan kan jy dit laai!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84561 by ChaNa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84556 by Ansa_S
Jong die hormone doen snaakse goed aan mens!

Laat die winde uitkom :blush: dan voel jy beter!

Hexy julle het mos nou swanger geraak sonder dat jul iets gedrink het?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account