× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82904 by Ansa_S
Sjoe maar julle kuier lekker!

Hallo Ankia en Slakkie!

Die ringe is baie mooi!

Ja G ek en my man is nog smoorverlief op mekaar! Hy kyk net vir my dan raak my kniee nogsteeds lam!

Gister by die finaal toe is die anders mans se vrouens ook daar en shame die met kids, kan jy sien die kids het hul dood verlang na hulle pa's.

My man se hulle se hulle verlang meer na die kinders as na die ma's!!!!!!

Darem het ek nog my man vir myself, en het net weer gisteraand besef ek gee nie om as ek nie vinnig weer swanger raak nie, want ek sien dit as spesiale tyd aan mekaar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82896 by G Baby
sal bietjie kyk of ek mooi prentjie kry van dooprok,ek glad nie kunstig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82886 by sexy~hexy
Ummm...nie eintlik nie G....jy vat karton en knip dit uit in die vorm van 'n dooprok...dan knip jy kant ook uit en plak dit bo-op die kartonvorm...en aan die agterkant op die karton print/plak jy die details van die doop...as jy kans sien vir so baie moeite :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82879 by G Baby
dankie morgs sal gaan loer
Hexy oulike idee
iets soos die
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82873 by sexy~hexy
Ummm G...wat van 'n karton uitgeknip in die vorm van 'n dooprok, met 'n stuk kant bo-op geplak, en op die agterkant kan jy die details op print?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82865 by Morgan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82861 by G Baby
Dankie morgan,
Hexy-waar is jy-soek idees vir doop uitnodiging?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account