× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83058 by Driekie
Haai ja julle en my hartjie is so bietjie seer vanoggend want die vroutjie wat ek julle van gese het wat net so week voor my uitgevind het sy is swanger het Saterdag n miskraam gehad...vermoedelike blaasinfeksie maarkon geen dokter in Mafikeng in die hande kry vir hulp nie..dis vir my so so hartseer en onnodig!! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83049 by sexy~hexy
DRIEKIE :)

LOL dalk verwag jy nog 'n tweeling :blink: :D

Ek wag vir Cornel om my te sms, haar afspraak by die gynie was 12uur.

Charlaine moet gaan vir bloods maar sy is te bang.

Die ander is hier rond en maar stil vandag LOL

Ivm Book of Eli...dit gaan oor die man (Denzel) wat die boek na 'n plek moet vat...baie geweld in die storie, maar dis goed. Daar was 'n oorlog en al die Bybels is vernietig, mense het gese die Bybel het die oorlog veroorsaak. En hy het die enigste Bybel oor. Daar is 'n ou wat agter hom aan is om die boek te kry - en eventually kry die man die boek. Denzel word in die proses geskiet, maar bereik tog die bestemming...die ou wat die boek gesoek en gekry het, maak toe die boek oop, net om agter te kom die Bybel is in brail. En so het Denzel die hele Bybel uit sy kop vir die mense vertaal...bottom line...daar is baie geweld en Denzel maak baie mense dood, om op die ou einde die Bybel weer in oorsprong te bring...so dis 'n movie wat vir my mixed feelings gee. Sorry lang review, kyk maar self die storie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83047 by Ansa_S
Waar is VB vandag?

Sjoe die dag kan nou maar klaarkry! Ek wil nou huis toe, maar my man moet ook huis toe kom! Voel of ek nog nie al die gesles wat ons gemis het ingehaal het nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83046 by Driekie
helo helo helo - whahahahaha!!!!!

HI ALMAL!!!!!

Skuus julle - dis Maandag - gewoonlik my rofste dag vani week!!!!!

Gaan baie baie goed met mamma en baba behalwe dat ek beginne wonder wat nou, want my broeke willie toe nie (ek moet eerder se ek kry dit toe maar dan voel dit of als blou gesquish word) - SERIOUSLY!!!!! Ek is eers Woensdag 7weke - WTH!!!!! :blush:

Ek het nou nie gaan lees nie - enige nuus??Charlaine, Cornel??Die ander????

Ons het die naweek lekker gekuier en baie lekker potjie saam vriende geniet en gister sommer DVD's gekry:- SAW6, From Paris with love, en sommer for the heck of it Karate Kallie

Ek onthou jy't iets gemention van Book of Eli Hexy, my man het dit gesien en hy se hy weet nie of hy dit reg verstaan nie so ons beplan om dit die naweek wat kom te gan kry..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83042 by sexy~hexy
Dis sleg dat Paisley geblok is. Maar ek verstaan als gaan darem nog goed daardie kant :) Sy het gepost op my een FB status dat sy eet nou soos 'n varkie en kan doen met bietjie naarheid LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83036 by Goggatjies
Ek loer ook darem nog so af en toe in.
Is maar baie stil hier
Hexy, jy sal moet gaan ietsie koop, as die honger jou hier so 3 uur slaan

Morgan die gediggies is te pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #83028 by sexy~hexy
Ek het my broodjies en piesang en sweeties opge-eet, en nou is my kos op :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account