× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #74328 by sexy~hexy
Skuus julle, ek roofkyk maar net vandag, dis weer tydstaatsluiting, so besig met toevoere :S

Ek het 'n nuwe BFF = morning sickness
Cornel het met tye MS & hardlywigheid en DH praat al met baba :)
VB se AF het opgedaag
Tienka se baba is Vrydag gebore
Gbaby het leka naweek gehad en vandag by die werk
Anje voel great en wag vir die 19de om te HPT
Charlaine verjaar vandag en gister laaste IUI gekry, sy bietjie verkouerig
DRIEKIE HET 2STREPIES OP HPT GEKRY, wag vir haar om te kom post.
Gaan goed met Nelria
Morgan kan weer bestuur
Dasssie se 12weke is om die draai
Paisley het email gestuur met fotos van baba, dok dink dis 'n dogtertjie
Nessie het ook weer ingeloer
Mommy het begin met babakamer, Jadon nog bietjie siek met oor
Hlise het gister ingeloer, werk nog baie hard
Klippie nie happy met FS, wag om DH se dok te sien

OK WIE HET EK UITGELOS?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74323 by Morgan
Nel thanks vir update!!! het begin warry!

Ons kan enige tyd gaan kuier, het nog nie weer bestuur nie maar die 3weke is nou om so ek kan. Het vir jou die details op facebook gestuur van daai kompetisie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74319 by klippie
Thanks vir die update Nel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74316 by Nessie
LOL! Dankie tog!

Dankie Morgan! Ag moeder, hy is lekker groot ne!

Ek moes vanoggend lag, DH het my half 5 wakker laat skrik, hyt gedroom en toe my gesig toe gedruk met sy hele hand, 'n woord gese en verder geslaap... ek het so gelag, want hy praat lekker in sy slaap so ek sal graag wil weet wat hy gedroom het maar nie te min, ek kon toe mos nie aan die slaap raak nie, en le toe daai tyd van die oggend en raak toe nou lus vir 'n lekker kerrie gereg.... ek is nog steeds lus daarvoor. Ek het gou vanoggend die indier dame wat saam my werk gevra wat ek alles moet koop en dan sal sy my verduidelik..... ek kan nie wag nie!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74313 by Nelria
ok het gou met tienka gepraat haar sim was uit oor nwk so sy se jammer het julle sms's laat gekry en was al sondag by die huis

gaan goed sy het natural gehad sonder epi was vrek seer maar van 2-8cm in 45 min so nie tyd vir epi

shayne slaap deur dag en wakker in nag en drink bottel het haar bors geweier en na 6 ure moes sy ingee vir bottle

sy is happy en dit gaan goed en morgs sy se ons kan kuier reel asap

morgs - bestuur jy al?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74314 by laliek
Hi julle!

Charlaine happy bday!
Anje-oooo,ek sien nog net 'n week dan's peepee tyd vir jou! Whoohoo!

Klippie-ek't nou net jou storie gelees,dit klink baie fishy. Die dok het dalk soos sy alie
Na julle leer gekyk!! Jy moet hom beslis corner,maar ek sal voorstel oorweeg 'n ander FS want
Jy gaan hom hele tyd wantrou en glo my jy wil nie in 2ww wees en worry of jou dok sy job gedoen
Het nie! Ek sal anytime Dr Hogewind of Pentz voorstel,hou van hulle altwee.
Sterkte man!

Hallooo res van julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74311 by Strik*kie
Hi VB, Sorry oor die nare ou heks jong!!!! Stem saam jou dh gaan vra dalk by apteker.

Hi Cornel, sal go vir hexy roep. :lol:

HEXY!!!!!!!!!!!!Update asb!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account