× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74463 by Strik*kie
Dassie het jo ook gepm.

Brrrr hier is dit nou net so koud, wens die een wat yskas oopgelos het kry kramp in die se h@l. :lol:

Heng maar Drieks en Ansa vat ontrent hulle tyd. tik tok tik tok tik tok.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74460 by Lia
Dassie, het jou gepm.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74456 by VB2010
Hexy ek sien my penne houers se temp wys nou 13.4C so die koue is hier van voor af, ek dink iewers het dit seker weer gesneeu

Wie weet waar kan ons gaan sneeu kyk, die naaste aan Pretoria, wat ons vir so dag of twee of dalk drie kan heen gaan? Maar wil dit nie sien op berge nie wil fiesies daaraan kan vat

Dassie sal jou nou pm, het nou juis gesit en wonder of ek jou scan foto gemis het of wat

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74455 by Lia
Hi VB, is jy ook in PTA. Dr het mos vir my 'n Fertomid voorskrif gegee vir ingeval, as jy naby is, kan ek dit vir jou kry.....o nee oops, ek dink jy is op 100 mg. Hierdie voorskrif is maar 50 mg. Hoop jy kom reg by die apteker.

Wow Tienks, absoluut normaal wil gedoen wees !!

Morgs Geniet julle shopping !!

Hi Marie, ek is bly dit gaan goed met julle twee !!

Ok, dit voel of ek iets of iemand vergeet het.

Sjoe Ansa en Driekie kan mens laat wag.

Ek is so honger op die oomblik, manlief bring vir my lunch vandag, so nou moet ek maar wag tot hy kom.

BTW, ek het Saterdag trampoline gespring, toe se ml vir my ek moet liewer af klim, want as ek swanger is kan dit dalk probleem veroorsaak. Hy is so oulik, moet se hy is heel anders, meer oorbeskermend, as met die vorige twee swangerskappe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74451 by sexy~hexy
Jou link wys nie Cornel

VB...ek sit en bibber ook hier waar ek sit...ons dag temp het geval van so 23 na 12 :( Dis floppen koud hoor!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74449 by Dassie
Julle, as enige van julle my scan foto wil sien, PM my of stuur my julle email adresse.

Ek gaan dit nie post op Moomie nie, maar sal email vir die wat wil sien.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74448 by Cornel
IMG]i961.photobucket.com/albums/ae91/paisley...Roux11w5dklein-2.jpg[/IMG]

Paisley vra julle moet raai wat dit is? Dogtertjie of Seuntjie!

Sy kom glad nie op Moomie in nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account