× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73415 by Laliek
Ek het net vinnig weer kom inloer en wou net gou se Klippie - agge nee girl. Ek's sooooo jammer oor die uitslag. Dis eintlik half goed dat hulle dit nou opgetel het en nie eers na 3de IUI en baie heartache nie. Gaan geniet 'n glasie wyn vanaand (net nie te veel nie want daar is nog kansie vir 'n BFP ;) ) (((huggs)))

Driekster - hou vir jou duime vas!!

Nelria en Morgan en Gbaby ek wou julle nog se - julle babas is pragtig!!

Res van julle - julle is ook almal pragtig :silly:

Wou net vinnig kom se lekker naweek - ek is amper amper oppad huis toe. Ek wil eintlik net in bed gaan klim want ek sit met nog bietjie sinus en urg, dit laat my skoon yucky voel vandag!

Lekker naweek julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73407 by Morgan
Die dr het vir my gese ek gan nog kan voel hoe hulle aan my vat en druk maar die PYN sensasie gan nie daar wees nie, maar ek kon NIKS voel nie ek het nog my man gevra wanneer gan hulle begin die volgende oomblik hou die dr Carli lanks my!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73406 by ChaNa
Die epiduraal / Spinaal is glad nie seer nie. Voel net weird.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73404 by sexy~hexy
Hi Mommy

Wat is fout met Jadon? Het gesien op FB jy se as die goed nie werk nie is dit ER toe met julle gisteraand ??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73403 by Mommy2Monster
LOL hellos ek roof bietjie B) B) B)

die diepte wat hulle spuit met 'n epi en spinaal verskil ook...

spinaal word 'dieper' gespuit in die spinale fluid in om 'dieper' dood te maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73398 by Morgan
Met n spinaal spiut hulle dit in en haal die naald uit. Met n epi hou hulle dit in jou rug tot jy dit nie meer nodig het nie, dan kan hulle dit sterker maak as dit nodig is.

Hulle doen n epi met kraam en n spinaal met n keiser. Dit klink seer maar dis nie rerig nie, die drip insit was vir my baie erger

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73397 by sexy~hexy
Ek weet hoe word dit by 'n keiser gebruik, maar hoe werk dit by normaal?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account