× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73315 by Driekie
Nee man Slakkie nou is ek ok soos Hexy :X


Klippie - ek haal jou aan...."Hulle was die sperms en spuit net die bestes in - 'n katspoegie van die eiertjie, so die swemmers hoef nie eens hard te werk nie!" :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73302 by klippie
Slakkie, stoppit! Eet 'n appel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73295 by Slakkie
eks nou so friggin lus vir KFC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73294 by klippie
Charlain - jou kanse is baie goed! Hulle was die sperms en spuit net die bestes in - 'n katspoegie van die eiertjie, so die swemmers hoef nie eens hard te werk nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73292 by ChaNa
Ek moet dr 1uur bel oor 25 minute so hoop eintlik daai ander eiertjies kom nou uit sodat ek more wee kan IUI..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73288 by ChaNa
DH se sperms is mos net baie taai so na die was was die taai geid darem weg so hoop hulle het toe mooi geswem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73287 by klippie
Charlain - ek beaam Slakkie se antwoord, 15% is super, so jou DH is amper daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account