file February 2014 Mommies :-)

12 years 11 months ago #242891 by Izzels1
Replied by Izzels1 on topic February 2014 Mommies :-)
Ooooh loving al die nuwe boep fotos! :-) Hopeful en Jeanine, julle lyk prragtig!!! Uiteindelik 'n swanger boep en nie net 'n vet maag nie.. uiteindelik kan mense sien dis swanger en ni net wonder nie.

Trudie, Welcome in our lovely group! I am right behind you with a boy on 9th of Feb :-)

Jeanine, jammer oor jou diabetes!! My suster het dieselfde gehad, maar vir haar het sy op die ou end omtrent net 7 kg opgetel in haar hele swangerskap... still don't know how she did it!! Sy was op die ou end baie gesond agv haar eetgewoontes. SheesH! die chocolate is maarmoeilik vir my ook, veral as jy 'n man het wat 'n chocoholic is en die nuutste is nou choc nesquick in die aande. NJAM!!

Hier is 'n boep foto my op 20 weke on the day! 22 Sept. Die maag het intussen al 'n hele ent verder uitgesit.


Sien more weer my gynae. Wou dit eintlik nog bietjie verder uitskuif aangeien dit net 2 weke na my fetal assessment scan was (wat R1450 gekos het!!!) maar hy is so vol en kan my dan eers 11 Nov sien. at seker sou fine wees, maar ek hou maar by wat hul vir my se. Sien baie uit om my liefste seuntjie more weer te sien. Hy is lekker aktief nou en skop sy mamma gereeld deur die dag. Loving it!!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242842 by JeanineK
Replied by JeanineK on topic February 2014 Mommies :-)
Morning ladies,

Guess its about time... here is my 19 week bump pic.... ;)


Location: Johannesburg
Willem born: 20 Aug 2010
Emily born: 5 March 2014

File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242748 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic February 2014 Mommies :-)
Morning Ladies,

I hope that you all had a fab weekend :) Mine was great and I just relaxed :) as promised here is a pic of me taken this morning at 20 weeks 3 days :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242708 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic February 2014 Mommies :-)
Hi Every body. YIIPPPEEE ITS FRIDAY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! So looking forward to rest this weekend.

I feel so bad I have been meaning to post my belly pic but I promise I will do this on Monday!!

Belinda, ek is so bly dat alles goed gaan met jou en baie geluk met die dogtertjie geniet elke ooblik van die swangerskap en ook jou "babymoon" die naweek :)

TRudie BAIE BAIE welkom hier by ons dis altyd lekker om nuwe dames hier te he. Ek is swanger met n tweeling so ek sal ook in Jan kraam al is actual due date in Feb :)

Happyness!!!! So excited oor daai movement is regtig besonders!!!!!

AFM: Het gestraand geslaap soos n droom so voel soos n nuwe mens vandag en baie bly daar oor. Het ook vanogend my hare lat knip en kluer so lyk ook bietjie refreshed :)

Lekker dag en naweek almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: TrudieK

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242703 by Belinda3958
Hi almal.....


Sjoe ek was so lanklaas hier dat ek skoon my password vergeet het hehehe....

Welkom aan die nuwe mammas!

Daar het so baie gebeur die laaste ruk! Ons het intussen van dr verander en sien nou net ons ginekeloog in Pietersburg. Was die 25ste Sept by my ginekeloog en baba is baie gesond! Ennnnnn ons kon die geslag so duidelik soos dag lig sien. Tyd vir ons om vir n derde keer pienk goedjies bymekaar te maak. Eks half verlig dis nog n dogtertjie want ek was so bang ek weet nie wat om te doen met als as dit n seuntjie was nie. Darm weet ons 100% dis n dogtertjie want het sommer vir n 4D scan ook gegaan. Het amper op my rug geval toe ek hoor hoe goedkoop die 3D en 4D scans geword het. Ek gaan by n dame in Pietersburg wat dit privaat doen en sy vra R200-00 vir n half uur en dan kry jy n dvd met BAIE fotos en videos op. Ons het besluit om sommer elke keer te gaan as ons gaan vir ons ginekeloog afspraak. Is ons laaste baba en gaan nie weer die kans kry om dit te beleef nie!

Verder is dit vir my scary hoe vinnig die maag groei!!! Ek en my man praat so dat dit net soos nou die dag voel toe ons so gestress en gebid het dat ons net deur die eerste 12 weke kom. En nou is ons amper half pad! Wel ons is al half pad want ek sal voor my due date ingaan vir my keiser. Sover lyk dit of ek die 21ste Feb ingaan maar ja dis n ander storie om oor te stress!

Ons gaan die 29ste Okt weer ginekeloog toe vir ons check-up en het die keer vir my n lysie gemaak oor als wat ek wil weet. My man lag net en se ons moet maar 2 afsprake maak want een gaan nie lank genoeg wees nie. Darm nie rerig so erg nie hehehe! Kan dink hoekom ek so worry oor die keiser nie want dit is tog my 3de een.

Anders gaan dit goed met als een kan nie wag vir einde nov nie. Ons gaan Pretoria toe om die groot baby shopping te doen voor die xmas rush begin en voor die pens te groot en ongemaklik is om so rond te loop.

Maar laat ek kla kry! Het vir my en manlief n romantiese naweek gereel by n Game Lodge en het nog paar goedjies om te doen voor ek die kidies by die skool moet gaan haal en hul gaan aflaai by my vriendin.

Hoop al jul dames het n geseende naweek

P.S: Het die post in Maart ook gepost as daar mammas is wat nie hier in die Feb is nie!

Groete
B

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242699 by Happyness1
Morning Ladies!

Welcome Trudie! Always nice having new people in the thread. You are so blessed to have one of each gender :)

Jeanine, baie sterkte met die diet.

Hopeful jy is nie alleen nie, ek sukkel maar erg om gesond te eet die laaste tyd.

Ek het vir die afgelope 3 dae ligte skoppies gevoel!! Dit is SOOO amazing! Kani wag dat pappa haar ook kan voel nie.

Waar is julle almal se bump fotos??? Ek is nog sover die enigste een wat 'n foto opgesit het. Kom kom.... :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #242681 by TrudieK
Replied by TrudieK on topic February 2014 Mommies :-)
Hallo dames! / ladies
I'm new to the thread - took me a full week to track the thread and try and catch up who everyone is and what is being said. I'm having my second baby, first one was lb, he is 4 now.
I am 22 weeks, healthy little girl and going strong. Due date is 6 Feb, so will perhaps get ceaser mid Jan.
So, just wanted to introduce myself and let you know I'm here.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account