Marely, those are crappy times and would also not like to do the whole Saturday. Agh I guess I should call and find out what our options are.
Mrs Tl dis wonderlik om van jou te hoor en dat alles goe gaan met julle

Ek wag maar en koop nie teveel nie will eers kyk wat ek alles by my Baby shower kry. Dit sal seker die eerste week in Dec wees wand ek kraam ook in Jan ( op die laatse die 24ste maar enigeiets van af 5 Jan )
Ons bly heidiglik by my skoon ouers terwyl ons wag vir ons plek op klaar gebou te raak. Ons moes uit ons vorige plek wand die huur kontrak het verval en die bouery sou nie meer lank gewees het nie toe flippen sloer die ouens so dat ons 7 mande later steeds by my skoon ouers woon. Dit dryf my al tot waansin om nie my eie plek te he nie. Maar ons trek hoopenlik die 1st Nov in en dan sal ek die baba kamer tackle. Ons will ook nie teveel goed koop nie oor alles in "storage" staan. Ek moet se ek begin ook nou biekie worry oor wat ons nog alles kort. Hierdie bouery het wragtig alles by ons kom om ver gooi