Hoe exciting dat ons al name kan bespreek.
Dis so moeilik om op n naam te besluit. Ons het voorheen al idees gehad oor seuntjie en dogtertjie name maar nou dat ons dit moet gee is dit moeilik. Om vir iemand n naam te gee is huge!
Anyway, jul name is pragtig sover! Hopeful, ek het n Christiaan en n pierre in my familie, albei familie name

en ken ook 2 Anné's (ané en anné) albei is bitter mooi meisies en soo dierbaar, so dink nie jy kan verkeerd gaan met daardie naam nie! En as dit nou dogtertjie en seuntjie is? Watter 2 is jou gunsteling?
Die pram dink en is ook nou "top of my list" ek het aan die begin gekyk na al die fancy prams maar het nou actually besluit om ook vir n goedkoper maar steeds baie goeie alternTief te gaan soos die graco van R2500 en later eerder n stroller te kry. Daai groot bulky prams het ek nou gehoor is net TE bulky! Ook is daar soveel ander uitgawes so om 8-10k NET op n pram uit te haal is waansin! Maar hulle bly darem mooi!
Hopeful, hier by ons babycity is heelwat twin prams met baie goeie pryse! Kan jy nie dalk sommer vir jouself een online bestel nie? En kan jy nie jou bestaande een sommer verkoop op n tipe gumtree nie? Dan maak jy darem bietjie geld terug:-)