file February 2014 Mommies :-)

13 years 3 weeks ago #241701 by Happyness1
Marley - thank you so much! It's a vinyl wall sticker :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241689 by marley
Replied by marley on topic February 2014 Mommies :-)
Afternoon ladies. Hope you all well.

sorry been busy with monthend at work.

Oh my happiness1 that is stunning. how did you do the wall? WOW

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241685 by Happyness1
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241684 by Happyness1
More Dames,

Bly om te sien jul almal is nog aan die gang :)

Izzels en Hopefull - ekt ook so pubic pyn so elke nou en dan. Myne voel soos 'n steekpyn. Nie baie seer ni maar tog. Kan my amper verbeel dis baba wat teen my blaas trap :silly: Kani wag om haar actually te begin voel ni!!

Jeanine - baie bly het jy het 'n datum gekry! My volgende scan is 11 Okt en ni 11 Sept ni ;)

Ek het 'n fototjie aangeheg van ons babakamer :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241664 by Hopeful
Replied by Hopeful on topic February 2014 Mommies :-)
shoe ek het begin dink ek is die enigste een by die werk die week hehehe

Izzels, ek moet se van gister af het ek ook n ongemaklikeid in my "pubic area" ek sal nou nie se dis pein nie maar ongemak??? het jy steeds die pein

Jeanine, ek is bly jy het nou darem n scan datum iets om na uitesien!!!!! Jammer dit kon nie op DH se verjaardag gewees het nie dit sou baie special gewees het :)

Shoe almal is maar still ek hoop dit gaan goed met almal!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago - 13 years 3 weeks ago #241662 by JeanineK
Replied by JeanineK on topic February 2014 Mommies :-)
Hier is die lys....

Ons kort n paar updates en nuwe scan dates!!!
NameDue dateHow farNext ScanGender
mrs_tl04-Feb-1418 weeks, 1 dayGirl
Izzels109-Feb-1417 weeks, 3 day20 weke?Boy?!?!
maybebaby11-Feb-1417 weeks, 1 day
Happyness114-Feb-1416 weeks, 5 day11-Oct-13Girl
marley16-Feb-1416 weeks, 3 day16-Sep-13
Hopeful21-Feb-1415 weeks, 5 day5-Sep-13
Jeanine04-Mar-1414 weeks, 1 day14-Oct-13
Missy04-Mar-1414 weeks, 1 day20-Aug-13Boy
Shols07-Mar-1413 weeks, 5 day21-Aug-13
Belinda10-Mar-1413 weeks, 2 day27-Aug-13

Location: Johannesburg
Willem born: 20 Aug 2010
Emily born: 5 March 2014

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 weeks ago #241661 by JeanineK
Replied by JeanineK on topic February 2014 Mommies :-)
Hi Dames,

Izzels - um, geluk met die blou ;) Nou is ek maar bly ek gaan eerder nie vir n vroeer scan nie :laugh: Net nou kan hulle nie 100% se nie.
Sjoe, daai pyn klink erg - hoop maar dis nie daai PSD nie!!

Shame hopeful, hope jy sort nou die gynea issues uit, en dat die naarheid beter word!! More is SCAN DAG!!!!! Kan nie wag vir n update nie :woohoo:

Wel, ek het uiteindelik my scan datum!! Het met die voedvrou gepraat, en sy het ook gese die scan kan tussen 18-22 weke wees. Toe bel ek om dit na die 12de te skyf (DH se verjaarsdag) net om te hoor hulle is klaar vol :ohmy:. So nou moet ek maar op n weeksdag gaan, want ek wil nie wag tot die 26de nie.
So.... My scan is geboek vir 14 Oktober !!!! darem laaste afspraak van die dag gekry, so nie te veel tyd af van werk nie.

Location: Johannesburg
Willem born: 20 Aug 2010
Emily born: 5 March 2014

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account