Hi,
Hopeful, YEAH!!!!! Wonderlik dat jy so n goeie docter gekry het, en YEAH!! vir die
PIENK.
Hmm, ja, vits - ek moet seker maar ook daarmee begin nou
Happyness - daai kamer is REGTIG STUNNING!!! Hoop nou net dit bly pienk

.
Ek is skoon jaloers, ons huur op die oomblik (en net 2 slaapkamers), so ek gaan nie eers n babakamer he nie

baba gaan die eerste paar maande in die kot langs my slaap.
Izzles, bly om te hoor die pyne raak beter!
Ek het gedink ek is oor die MS, het net so nou en dan effens naarheid nog... Tot ek vanoggend my pap aan die toilet geskenk het

. Hopenlik was dit nou die laaste!!! Is maar meestal slegte reuke wat die naarheid trigger, en nog steeds erger op n lee maag. So ek is nog steeds te bang om op n skaal te klim
Ek probeer nou maar n bietjie gesonder eet, sover gaan my hoofmaaltye beter, maar eet nog steeds te veel sweets en ander goed vir snacks. NIE goed vir iemand wat hulle wil monitor vir "gestational diabetes" nie!!!
Ek wag ook vir (defintiewe) bewegings!!! Ek het al een of twee keer "iets" gevoel - voel soos ligte "flutters" soos hulle se, maar so ongereeld (dalk een of twee keer die hele week), en so lig, dat ek nie seker is of dit maar my net verbeelding is nie!