file February 2014 Mommies :-)

13 years 2 months ago #239226 by Hopeful
More Julle,

Izzels, ek is baie bly alles gaan goed. My suster bly in London so ek weet as sy kom kuer staan alles still en daar is net teid vir kuer!!! Lekker man geniet elke oomblik!!!!!

Ek verstaan heeltemal oor die Skoon kos, my man kook gereeld vir ons en nou dink hy hoe lekkerder hy die kos maak met sou en so aan hoe meer sal ek will eet daar van hy verstaan nie dat dit juis daai lekker souse is wat my af sit nie maar shame ek kla nie hy bederf my so :)

Watse bloed toetse doen jy op 10 weke?

Ja die GP doen die bevallings ook hier met n gyni op stand by en n pediater op stand by. Die GP doen byde die natuurlike kraame so well as C-sections in dien daar geen voor af komplikasies is nie. Daar is baie vrouend wat verkies om by n Gyni te wees hier en dis ook fine, ek verkies ons GP dis n dokter wat ek al lank ken en vertrou :) :blush: en my pa is ook n GP by die seldfe praktyk so oupa is lekker betrokke by sy klein kind en is by met elke sonar en geniet elke oomblik. My pa gaan nie die bevalling self doen nie maar hy en my man gaan in die kraam saal wees saam met :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239218 by Izzels1
Hallo dames!!! En baie welkom by ons(kleine) groepie JeanineK!!

Ai eks jammer ek het jul so laat bekommer oor my, julle is dierbaar, absoluut niks is fout nie, my sussie en haar gesin met 2 kiddies kuier tans hier uit dubai so al my admin, emails en moomie word bietjie afgeskeep.
Sonar het baie goed gegaan, dit was so vinnig, ons het darem hartklop gehoor en volgens dr is dit sterk so ek is positief. Ons moet maandag weer gaan vir die 9 weke sonar, ek hoop baba lyk darem dan al soos n baba en nie net n spikkel nie :P ;) ;)
Op 10 weke is dit bloedtoetse en dan op 31 jul moet ons na "fetal assesment centre gaan vir die detaileerde 12 weke sonar. Dus is Julie 'n groot geld uitgee maand. Ek dink ons word maar net voorberei op wat kom! Hehe!

Aai ek is jammer die naarheid pla julle so, ek moet se, ek het laas week om gele!! Ek het glad nie lekker gevoel nie, naaaaar. Nie geweet wat om te eet nie, my liefste man het my probeer bederf met kosmaak, maar siestog, toe maak hy hoender en potato bake in souse en spices, wat onder normale omstandighede heeeerlik sou wees, maar nou soek ek net "skoon" kos.

Dr het vir my Asic gegee en ek moet se, dis FANTASTIES!! Ek drink dit 3x n dag en ek voel 95% weer myself! Vit B6 aanvulling help ook met die naar!

Maybe, ek hoop daai pyn word vinnig opgeklaar, gaan maar fisio toe as dit erger raak..

Hopeful, as jul in Nam na jul GP's toe gaan, doen hulle dan die "deliveries" ook?

Lekker aand vir julle dames! Xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239206 by Hopeful
Shoe dit is ontrent n lang wag. Ek woon in Namibia so dinge hier werk betjie anders meeste vrouens bly by hulle GP's vir hulle swangerskappe en gaan net gyni toe as daar komplikasies is. So ja gee dit n try meskien kan jou GP darem vir jou n scan doen op so 6 en half weke net sodat mens weet alles is okay :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239204 by JeanineK
Dankie vir die verwelkoming :)

Ek het nou net my eerste afspraak geboek (moes n nuwe Gynea kry, want die een wat ek laas gebruik het consult nie meer by die kliniek waarheen ek wil gaan nie).

Vol geboek tot Augustus! :pinch:

So nou is my eerste afspraak eers op 10 weke!!! Maandag 5 Aug...

Gaan maar intussen na my GP toe vir n beta vanaand. (wonder of hulle n sonar het :whistle: )

Shame Maybe - daai spier pyn klink glad nie lekker nie!! hoop die dr sort jou more uit!

Location: Johannesburg
Willem born: 20 Aug 2010
Emily born: 5 March 2014

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239194 by Hopeful
Jeanine, Baie baie baie geluk dit is wonderlike nuus!!!! Ja aseblief sal lekker wees om nog iemand hier by ons te he :)

Maybe, jammer oor die spier wat seer is, sien jy vandag of more die dokter. Ek hoop ook sy sal kan help :woohoo: so excited vir jou scan hoeveel weke is jy dan?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239184 by JeanineK
Hello dames,

Mag ek julle maar join?
Ek het vanoggend my BFP gekry, EDD 4 Maart :woohoo: :woohoo:

Aangesien daar nog nie n Maart groepie is nie, en julle so min is, dag ek ek kom chat maar hier saam ;)

Jeanine

Location: Johannesburg
Willem born: 20 Aug 2010
Emily born: 5 March 2014

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239181 by maybebaby
Ag ek is so bly vir jou !! Met jou volgende scan gaan jy verseker 'n hartklop sien en hoor, dis so opwindend !!

Regtig bekommerd oor Izzels, wonder of iets fout gegaan het, hoop regtig nie so nie.

Ek het vir die laaste 2 weke 'n ligte pyn skuins onder agter, net onder my rug, maar dit het nie gepla nie, want dit voel soos spierpyn. Het vanoggend hard genies en ek het 'n "snap" daar gevoel en nou is dit super seer. Kan nie wag om dr te sien nie. Dink steeds dis 'n wat getrek het of iets maar hoop sy kan vir my iets gee daarvoor.

Shame ek sukkel ook met naarheid en moegheid nou weer, darem hol ek nie badkamer toe nie...lol. Alles die moeite werd ne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account