Hello everybody and welcome Bsquared! Very happy to see our little group is growing!
Bsquared- im sorry to hear abour your 2 mc's. I understand how at the back of your mind you worry, but im proud of you for having such a positive attitude! I've also had 2 mc before this one and one has to get up and carry on!
Hopeful is so right in her advice. As my husband said to me after our first mc, it wasn't our baby, our baby is still waiting in heaven to be given to us.

I would also suggest you get added progesterone asap. I am also on it, doc said to take it till 9 weeks when the placenta takes over the prog production. But once again, your Doc will know what is best for you.
Hopeful - oh jitte hoe op aarde sit ek n ticker op?? Ekt op die lilypie tickers van jul geclick en vir my ook een gaan opstel, maar weet nie hoe dit gaan deurtrek na moomie toe nie. Oh gonnas ek hoop nou. Iie dit kom op my email of facebook nie. Haha!!
Die bloed toetse wat ek op 10 weke moet doen dink ek het te doen met die 12 weke scan, ek dink dis al die komolikasies waarvoor hul toets, want toe ek bel na die fetal assesment centre om my 12 wk afspraak te maak het hulle ook vir my gese ek moet vir bloods gaan op 10 weke. Ek kry die vorms by maandag se 9wk sonar so sal dan meer info kan gee.
Dis darem so lekker dat jou pa so betrokke kan wees by jou baba! Ek kan verstaan dat jy nie wil skuuf na n ander dr aangesienjy jou huis dr seker al so goed ken!
Jeanine - ooh jite my naarheid het ook presies so begin, laat middae hier rondom 5h of 6h, so asof ek net nie lekker gevoel het nie maar nog nie duidelik naar was nie, ook nie elke dag nie! Maar op 7 weke het dit duidelik naar begin, maar vandat ek Asic en vit b6 drink is ek weer honky dory

(dont jinx it now...

)
Soos hopeful se, neem dit maar rustig op daai spanbou!!
Right, dis amper 1am, tyd om te slaap! Xxx