Ha-ha-ha Charlene, dis actually 'n PIENK babygrow and I didn't think about that...
Vision, at least Bekah moves, Nienke only moves on her back and rolling around everywhere but not moving on her bum yet.
Ag shame Marilu, kom werk hier in Kimberley! Ek sal jou geselskap hou! Maar moenie so gou besluite maak nie, môre voel jy dalk beter. Waaroor het julle baklei?
Dankie TOG jou ma was daar!
Congrats on J's tooth Cinds!
Adele, nee jong, ek het nog nie reggekom nie, maar moet by die huis wees voor jy my help, die werk rekenaar blok klomp goed. Sal jou weer pla later.
Bly jy voel beter!
Moenie belaglik wees nie, niemand gaan dink jy moet iets "bewys" nie. Ek raak net so jaloers, moet jy nie worry nie. Almal se engeltjies kruip al! Myne wil nog nie, maar ek gaan haar nie druk nie, sy is nog kleintjies en kan doen net wat sy wil.

Love die quad pics!
Vision, just make your pics as small as possible and then upload them directly onto the site. Just remember to press img afterwards.
Ag moeder, Skitterling, sy wat so aan die slaap geraak het. Te pragtig! Geniet Egipte en ek hoop sy werk mooi saam.
Marijke en Charlene, geniet die kuier!!! Ek wil ook saamkuier.