Sorry I am so scarce but this court case is keeping me really busy. I go to court at 10, then come back to the office at 1, write what I've got, then rush home quickly, back in court as 2, only finish after 4 and then I have to go to the office and write! Can't WAIT for it to be over.
BabyJap, I hope you give Q a birthday party, I would like to see all the yummy stuff you make!
Adele, ek het nie jou sms gekry nie?
Ons is ook buite gemeenskap met aanwasbedeling getroud.Dis baie beter, veral my man wat vir homself werk, as die k*k die fan hit, dan kan ons net alles op my naam sit.
Cinds, I hope Jesse slept better and didn't play again at 3am!
Elrike, dis amazing dat jy by die huis kan bly, ek wil SOOO graag. watse werk doen jou man?
Marijke, was dit jy wat die forum reggekry het of was dit Marius? Ek is net bly dis weer aan. En is so trots op jou wat jou foon antwoord!
Vision, sorry the forum being off robbed you from being the first one on. How's Bekah?
Marilu, ek verstaan SOOO hoe jy voel, ek wil ook 'n SAHM wees! SOOOO Graag!
Jammer, ek moes lag toe jy se jy is gatvol vir snot. Shame man, hoe gaan dit vandag (Donderdag) met Migs?
Wow Charlene, jou vriendin se baba is lekker groot. Ag moeder! Nou is jy seker lus vir nog 'n babatjie, ne?
Hallo Lonie, Sumayad, Skitter (ons mis jou), Cinds, Lizel and all the rest. Where is Claire???