file July 2009 Moms

16 years 4 months ago #41589 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms
Marijke
LOL, sien toe ons getrou het was alles op my naam, die huis, die karre, ALLES, alle debiet orders gaan van my bank af. En toe dink ons dis die beste om dit so te doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41569 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms
Haha Adele, ons het aanwas bedeeling, blykbaar het ek nogal baie geld bygedra tot ons huwelik!

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41561 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms
MAAR Charlene, ek verstaan wat jy bedoel, shame die manier waarop hy dit gese het is darem maar nie lekker nie. SHAMe man

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41560 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms
Ons is ook buitegemeenskap getroud, op kontrak sonder aanwas. B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41554 by Marijke
Replied by Marijke on topic Re:July 2009 Moms
Shame Charlene, ek het al gehoor van bad MIL maar nog nie regtig 'n crap FIL tee gekom nie!

BTW ons moes ook out of community trou, omdat my man sy eie besigheid het is dit nogal NB, sodat as die besigheid bankrot gaan dat jy nogsteeds die helfte hou. As jy in community is dan gaan bankrotskap beteken dat mens alles verloor.

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41547 by TAT
Replied by TAT on topic Re:July 2009 Moms
Marijke
Ja ouch jong, maar ek het darem R19000, nou net die res bymekaar jong jong.
AWWWW EK ddie foto van B is sooooo bleddie cute!!!! Ek love vir Rocky

Lonie
Dankie man, ek voel beter vandag maar Tyren is goed misluk, ek wou hom nou in die bed sit, maar hy gooi so tantrum toe ek hom by die kamer laat inloop, hy gryp die kosyn en rem terug, sjoe ek moes behoorlik sy hande los maak voor ek hom in die kamer kon inkry

Elrike
Jou seuna is pragtig!

Marilu
Ai shame man, dis rerig erg as jy nie weet wat om te doen nie, ek het simpatie met jou jong. Wat sê die suster? Of vat jy haar eers vandag?

Charlene
Ek sou ook kwaad gewees het, sjoe jong, hy kan jou mos nie daar los nie. Ai vriendin, wens ek was daar om jou n drukkie te gee!
Jou skoonpa klink soos enige nare Skoonma storie monsters.

OK nou kan ek nie onthou wat is op die vorige bladsy nie ? Ekkkk

Deja
Het jy my sms gekry gisteraand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41546 by Baby_Jap
Replied by Baby_Jap on topic Re:July 2009 Moms
morning ladies...

charlene - i think u need DAMON to come cheer u up. BTW the other eclipse book is being released on Friday!! cant wait!

i still dont know what to do about Q's bday. i want to give a party and i also dont want to and everyday i change my mind.
i got AF monday and started pill yesterday despite wanting to fell preggies soon. there's just way too much happening.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account