Hello julle
Mignione se ogies lyk baie sleg

Ek het maar nou die pediater gebel, wag dat hy terugbel sodat ek kan hoor of ek haar moet inneem. Haar ogies is baie geswel en die ooglede is bloedrooi.
Marijke ek het die apteek gebel, blykbaar doen hulle net bloedtoetse vir die allergiee by baba's (ek lees nou Charlene het klaar verduidelik:) ) Dis donners duur!!!!! Ek gaan maar vir M net laat toets vir dairy.
As ek en Renier ooit moet trou sal ons sekerlik ook buite gemeenskap van goedere trou.
Charlene ek sou ook BAIE kwaad gewees het..eerstens oordat ek ook eerder 'n nuwe kar sou wou he as 'n ou ene!! Tweedens as Renier my langer as 'n halfuur los sonder om sy foon te antwoord!! Derdens as die skoonouers so 'n vinger in die pie het!!!!!! So nee, jy oorreageer glad nie!
Deja ek hoop Nienke is nou ok? Shame
Baby Jap , I want to throw a party for M, but I don't want to invite the whole family..it's going to be HECTIC.
Elrike jou seuna is PRAGTIG!!!!!

Kan Mignione sy GF wees eendag haha

Jy moet jul trippie Aus toe geniet..dis my droom om eendag soontoe te immigreer
Moet nou eers die res van die posts gaan lees want kan nie meer onthou nie!