Today really seems like a bad day for all of us!! I know of 5 people that's having a bad day today!! Marijke wat pla? Het daai man alweer goed oor jou pa te se gehad? Of is jy maar net in die algeneem in 'n bad mood. Ek's ook in 'n crap bui..vir geen spesifieke rede nie, sommer net omdat ek in Aus wil wees, en 'n SAHM wil wees!!!!!!!!!!!!!!!!
Charlene, shame man. Sulking help nogal baie vir my ook. En silent treatment. Ook maar goed jy het nie room in die huis nie

Jy het dan juis nou so baie gewig verloor!! Hoop jou dag raak tonne beter en dat B vanaand vroeg uitpass en vir jou 'n goeie nagrus gee!
Ek's al GATVOL vir snot.En asof die groen snot nie genoeg is nie nou loop haar oë ook nog. The pead phoned me, he said its conjunctivitis, he faxed me a prescription and said I must just keep on cleaning her eyes with saltwater and put the drops in afterwards. At least the grommets is doing its job perfect so far!
Vision sounds like you are very busy at work?
Elrike wie het jou kwaad gemaak?

Asem in, asem uit
Sumaya jip M is at creche today, I think she's probably not allowed to go to creche with those eyes but I can't get off from work anymore!! Not after staying away from work the whole week last time with the whole grommets episode

I really wish I was a millionaire..