Lonie, bly jy voel beter, dis snaaks hoe kinders verskil, ek sukkel weer om Zelri van n springkasteel af te kry. Die duur goed begin nou eers, al die teels badkamer goed ens. Darm is die dak gratis dis so R80 000.00 minder
Deja, jou maag lyk stunning, baba groei mooi

Zelri sit ook op my skoot maar ek sit net agter, en net as my man bestuur. Ek vertrou net nie mense op die pad nie en n ongeluk gebeur so vinnig. Nou mis ek haar as ek net oor haar praat

Ek wil nie eers dink aan al die oefening wat ek moet doen nie, ek is net so vol van die cellulite dis nie eers snaaks nie. Maak myself naar. En ek wobbel

Hulle boudjies lyk ekstra klein as hule panties aan het. Zelri dra elke dag een saam haar doek ook, sy se sy is n groot meisie alhoewel sy nie regtig in haar potjie piepie nie, sy knyp
Vision. wow 12 weeks already time is going by fast. Good luck with the dr appointment I know all is well with baba. Congrats to your SIL love the name. I know how your friend feels I was there just glad they stop the contractions. I dont know if I will let people help me with the baby and Zelri I am stuborn I will sit and cry before ask for help
Nadia, sorry about your friend thinking of them and all will be ok. God will look after them