Good morning..
Lol Lizel...from the last photo you posted you still look tiny! When the new baby is here, your mom will have plenty of time to spend with Zelri! So special time with you and her is great!
Moet se, bou werk is maar nogaal duur..ons het so maand of wat terug geverf en net paar goedjies laat doen, en dit was net so duur.!
Deja, I am feeling great! And whats even better is that Amber did not get sick.. She is drooling a lot the past week, so must be a molar comign out.. its rather strange this time she is drooling A LOT!!
And you are not huge!!
Did any of you have the Linea Nigra line? Jeepers mine took forever to go away
Sumi, dont feel left out, I am not even thinking about nr 2 yet!
Skitter, ja nee, Amber is maar volg dinge..sy is tot bang vir n springkasteel...en meeste kinders gaan mal!? Sy wil n ding mooi uitkyk, en ander (ouer) kinders wat spring, maak haar sommer bang! Ons het die ander dag in die speelgoed winkel na n "rocking horse" gekyk..sy wou nie eers op dit klim nie..ons het haar so 10 minute gegee, en sy het die perdjie eers mooi bekyk en toe later self opgeklim.. Toe wou sy nie af nie.. Ai!

LOL die shooter glasie! HA HA, post bietjie vir ons n foto man!
Ands-mom..wow congrats with number 4!!
Marilu, hoe gaan dit nou met Migs?
Hello to all the other mommies!