Morning everyone
Arrrghh..I feel so negative today. Have to start eating healthy but a chocolate will lift my mood!!
Adele, jul huis is stunning, baie groot!! En duidelik love Tyrone sy nuwe sandput

Die afdak is a baie goeie idee
Deja, sorry maar ek kan nie help om te lag vir N wat so val op die bed nie

Mignione wil GLAD nie saam met ons le op die bed nie..sy kriewel heeltyd en begin dan huil. Ai. Sy was vanoggend van 5uur af wakker.
Marijke daai cupcakes lyk oulik, wonder hoe hyperactive al daai kleursel kiddies maak hahaha

Ek het vir Renier gese M gaan vir die eerste keer regtig soetgoed eet op haar b-day..en sy gaan HYPER wees
JustineK, what did the doc say? Is it allergies? The specialist that did M's ears told me that I can move M to cow's milk now already, but because I'm not sure wether the diary is making her runny nose worse, I'm not taking that chance

So we really can give cow's milk before a year depending on the situation.
Skitter ek het lanklaas die pram ding probeer, laas toe ek dit gedoen het (maande terug) het sy so baklei in die pram want sy wil glad nie op haar rug le nie. Miskien moet ek eerder weer dit begin doen. Haar net rustig maak in my arms en so geleidelik haar oorskuif pram toe. Let wel...dis net by my en Renier wat sy gesus wil word..in die creche en by haar een ouma raak sy self aan die slaap in die kot! So dis net gewoonte! (Marijke ek moes regtig na jou geluister het hahahaha)
Weet nie waar jy die krag vandaan kry om te springclean nie! M hou jou so besig!
Marijke, wil jy nie maar vir M van daai klei pos nie

Eks so flippen lui haha

sal dit oor die naweek probeer! Ek onthou my ma het daai soutklei vir ons gemaak toe ons klein was! Dis regtig baie cute dat B chat met haar teddies! Sy vertel hul seker eers 'n slaapstorie voor sy gaan nap!
Vision I hope R is feeling better today!! How did she sleep last night? Is her fever down?