Vision, ek dink ook ons gaan n climate shock he, en wat my bekommer is dat ons nie Suid Afrikaanse medies het nie.....So bly dat R deurgeslaap het!

Dis oulik hoe sy jaloers raak jong!
Marilu, dis wat ek mis van n ma naby het - om uit te help as M sleg geslaap het! Klink te oulik hoe sy rondhardloop en die hond probeer vang
Marijke, ek stem saam met jou oor die kos, as M nie wil eet nie kry sy nie kos weer nie en ek gaan ook nie 10verskillende disse vir haar maak nie. Ek dink hulle kan al verstaan dat aksies gevolge het. en om kos uit te spoeg of weg te gooi of ignoreer het ook n gevolg. Maar dan weer sy drink meer as sy nie lekker geeet het nie, maar dit pla my nie regtig nie.
Marilu, M het gevriesde etes, dit bestaan uit blomkool, kaas en tamatie bake, spagetti bolognaise met mince en een met chicken, beef & veggie bake en lamb & veggie bake. Ek reik maar in die vrieskas en wat uitkom kry sy vir aandete.
BabyJap congrats on all those teeth! I think I should get some Calsuba too. So cute how he brushes his teddy bears teeth!!!!
Lonie, ek sal jou glo ek en manlief praat nou die dag - toe hy sy kinders gevat het was daar ook baie babas en hulle het vreeslik gehuil elke keer....maar hoe gouer hulle dit leer hoe beter
Lizel, ek sou ook lekker kwaad gewees het! En ja, daai klein tandjies is vrek skerp!
Chantel, dis n pragtige foto! Sy lyk adorable!
Adele, love die spice rack! Ek sal jou glo dat die nuwe plek lekker is, veral as daar plek is vir Tyren!
Where do you live Justine????? Springs maybe? It might be the cats hair that is doing it, you can have him tested for allergies, but remove the cat and wash his hands everytime after he touches it and see if it gets better.
Adele, jy sal my dan kan sien land so naby is julle aan die vliegveld!
Sumayad, she liked the swimming because I was in there with her, lol. No advice on the winds, but now youve made me want potjie!