Morning ladies.
Vision, I had to laugh, Nienke also slept through on Saturday night and I woke up at 4am and had to go check if she is ok! I then accidently woke her.

So funny that Bekah got jealous. Ag moeder!
Marilu, ek hoop Migs slaap baie goed noudat sy terug is by die huis. Ek het vir my gister 'n nuwe jean gaan koop en dit PAS actually. Baie chuffed, moet nou net passop dat ek my nie nou weer oorvreet nie. Ja, my man by die huis, dis heerlik!
Marijke, ek wou al vra, hoeveel melk moet hulle nou drink? Ek dink Nienke drink te veel en dis hoekom sy nou lately nie goed eet nie?
Hoe was die party?
Bly jy het by haar gekom voor sy dei trappe afgeklim het.
Ek het Nienke geleer om agteruit by 'n trappie af te klim, dis te oulik hoe sy dink hoe moet sy nouweer maak.
Marilu, I have the same problem, Nienke just clams her mouth shut. And if she doesnt eat well at night, she doesnt sleep well.
Die pryse vir die BAking Tin is nogal nie so baie nie.
BabyJap, I wish I had your talent. You just make everything so easy. For me it is one moerse shlep and I never got round to the baking shopping. Hubby came home and then off course we rather spent time together. Although he had such a sweet tooth yesterday, he would have loved it if I baked!
Gotta run, have appointments. Chat later girls!
Charlene, hoe was party en geluk met Ange se bday!