Morning everyone!
Sjoe, maar julle het gechat hoor?? Ek moes nou amper 3 bladsye lees om in te haal!!!!
Charlene, baie geluk met Ange se b-day!! Hoop sy het haar party vreeslik geniet en dat jy darem al die koekbakkery oorleef het

Hoe gaan dit met haar en Bardon?? Is die siektes beter? Love die pics van Ange se party en B wat so klouter!!
Skitter, M is te pragtig, lyk asof sy die 'swem' baie geniet het. Jy sien seker vreeslik daarna uit om bietjie te kom kuier hier in SA? Janee..R2000 net om 'n bietjie in die Kaap te kom kuier is darem baie overprized

M se tandjie is vreeslik cute!
Jana, daai N van jou raak net al hoe mooier! Jy kan een van die dae 'n bokstertjie maak met haar haartjies! Haar gesiggie het so baie verander..sy's pragtig!! Hoe gaan dit nou met N? Bly om te hoor jou man is terug! Jy werk deesdae regtig baie hard
Welcome Chantel!!! Can't wait to hear more about you and your little one
Vision sorry to hear that R is sick

Glad to hear she slept through last night!! It's so adorable that she got jealous..hiehie
Mignione slept bad this weekend

Usually she sleeps so well in Hermanus but this weekend was different. Oh well, at least we got more sleep cause my mom offered to do the mornings (M is an early waker..any time from 5oclock!). During the day she was fine though..happy as can be and walking all over and chasing my parents' dogs haha!!
Geluk Charlene en Jana wat gewig verloor het..ek's VREESLIK jaloers!!
Lonie kan nie glo daai vrou was so onbeskof nie! En dit nadat HAAR kind aan jou baba wou gevat het!
Ok, have to go and read the first posts again cause I forgot all of it already