Welcome Lizepiek!!

I can't WAIT to start planning Mignione's first bday!! 'Oerwoud' is such a good theme!! Love the fact that you hubby is going to bake the cake and you're just going to supervise
Waar kry mens die snookums kit? Ek het nog net 'n paar van daai plug proppe goete gekry want mignione se vingertjies gaan oral waar dit nie moet nie
Deja, ek het maar net al die los furniture probeer sit waar dit nie kan omval as M opstaan nie, en verder het ek die plug proppe gekoop en verder nog niks gedoen nie. Sy besef nog nie sy kan die kasdeure oopmaak nie. En verder wil ek 'n safety gate kry vir ons skuifdeur..daar's trappe buite en m LOVE dit om buite te wees so sy gaan dadelik vir die oop skuifdeur!
Ek gee ook nog nie vir M yoghurt nie. Iemand het nou die dag genoem dat Woolies soya yoghurt verkoop wat lekker is, net vir incase jy dalk dit vir haar wil gee
Talking about giving baby's finger food. Because M didn't want to eat her pureed food last night I decided to give her some of our mince and pasta..flippen funny..she loves the pasta but HATES the texture of the mince, sy gril van kop tot tone elke keer wat sy 'n hap vat! And afterwards I bathed her and there was mince EVERYWHERE..it even fell into her nappy
Paula, daai pics is STUNNING!!! Dit lyk asof M die pics geniet