Ag shame Skitter, hope she is fine. Its because she is such a busy baby, which is a good thing!
Quick important question:
HOW AND WHAT DO I NEED TO BABYPROOF HOME??? Nienke is goign straight for the plugs and opening and closing drawers etc.
Vision, looks like its only Nienke and Rebekah not crawling yet? I cant wait for it to happen!
Ha-ha-ha Skitter, she was probably very confused with the facemask. Shame Binks, its amazing how they depend on our voices as well.
Marijke, dis nou nie BLW nie, maar ek het vandag vir Nienke van "ons kos" gegee. Ok, fine, ek het dit apart gemaak, maar ek gebruik baie spices. Ek het vir haar hoender, pasta en veg gegee, klein opgesny. Gewoonlik puree ek dit. Sy het dit baie mooi geeet en ge"namnam" tussen-in. Lyk darem nie of sy probleem gaan he met groter teksture nie. Het ook vir haar 'n fling gegee in Pick n Pay en was dit nou nie 'n moerse gemors nie!
Binks, according to the BabySense book we should first give them egg yolk at 8 months and then later egg white.
Marilu, moenie worry nie, ek gee nie eens vir Nienke yogurt nie. Ek gaan eers vir haar van 1 jaar af suiwel gee. Ek wil nie he dit moet allergiee veroorsaak nie.
Marijke, ek stem saam, daar is nou so baie hype oor autism. En apparently is dit maar al die inspuitings wat 'n threat is, according to Jenny McCarthy. En soos jy se, in SA moet die kinders dit he.
Miskien vat ek Nienke eers op 10 maande vir haar MMR. Wat dink jy? Mens kan mos net se hulle was siek of iets. (Net na ek dit gevra het sien ek jy se jy wil moontlik wag tot 'n jaar.)
VREK OULIKE FOTO!
Bha-ha-ha, Marilu, ek dog nounet-WAT? Van wanneer af is jy so lief vir jou werk...
Marijke, daai skoene is te oulik. Ek wou nou die dag van my skoene weggooi, maar het teen dit besluit, want Nienke gaan dit eendag wil dra/daarmee speel. (Ek het TONNE skoene wat lekker kan dress-up speel)
Cinds, LizePiek is 'n friend of mine from Paarl. She has the most adorable son, he is almost a year old!
Skitter, love the pics!